Top Songs By Jacques Not Jack
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jacques Not Jack
Performer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jacques Marcelle Van Vuuren
Producer
Lyrics
ek ken 'n meisie wat glimlag
as die druppels teen die teer spat
sy wil dans in die reën
en ek
sondig weer op 'n Sondag
sy lees haar bybel met 'n vol hart
probeer dit alles met my deel
sys te goed vir hierdie lewe
want sy's 'n engel in
die hel se strate
sy pas nie in nie
want sy praat net waarheid
sy lyk verdwaal
en ek sien haar oë
net bo die vlamme
en voel die hoop
in haar sagte staar
en sy
laat my
verdwaal
sy sien die sterre in die donker
in my hemel is daar wolke
sy sien verby elke een
en ek krap al weer aan my wonde
sy soen dit beter met beloftes
en sê "môre gaan dit beter wees
ek sweer"
sys te goed vir hierdie lewe
want sy's 'n engel in
die hel se strate
sy pas nie in nie
want sy praat net waarheid
sy lyk verdwaal
en ek sien haar oë
net bo die vlamme
en voel die hoop
in haar sagte staar
en sy
laat my
verdwaal
verdwaal
verdwaal
verdwaal
verdwaal
verdwaal
verdwaal
verdwaal
verdwaal
Written by: A