Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Songwriter
Lyrics
Sy droom heeldag van allerhande dinge
Sy dra Levi jeans, maar die mooiste lê binne
Daar's wysheid in haar lyf en mooi in haar sinne
Sy dra Levi jeans soos heilige linne
Sy kan nie op water loop nie
Maar dis okei met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, o, Jeffrey’s Bay
Sy droom heelnag van allerhande dinge
Van Levi jeans en goue ringe
Daar's wysheid in haar lyf en mooi in haar sinne
Daai Levi jeans is heilige linne
Sy kan nie op water loop nie
Maar dis oukei met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, o, Jeffrey’s Bay
Sy kan nie op water loop nie
Maar dis okei met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, o, Jeffrey’s Bay
Sy droom heeldag van allerhande dinge
Sy dra Levi jeans, maar die mooiste lê binne
Daar's wysheid in haar lyf en mooi in haar sinne
Sy dra Levi jeans soos heilige linne
Sy kan nie op water loop nie
Maar dis okei met my
Sy hou nie van blomme pluk nie
Sy hou te veel van hoe dit lyk
En die skepe ry verby, o, Jeffrey’s Bay
Written by: Jan Blohm