Top Songs By Anton Myburgh
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Anton Myburgh
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Myburgh
Composer
E Visagie
Composer
Lyrics
[Verse 1]
Oooh-oh-oh
Oooh-oh-oh
[Verse 2]
Oppad na 'n day-jol
Dit het saggies gereën
Toe die biker angel
Jou weg kom neem
Jou laaste asem
[Verse 3]
Lê nog in my mond
Jou bike se parte
Orals op die grond
[Chorus]
Biker Angel
Moes jy haar kom haal?
My hele lewe
My hele verhaal
Biker Angel
Sy was als vir my
Biker Angel
Hou verby
[Verse 4]
Oooh-oh-oh
Oooh-oh-oh
[Verse 5]
In die middel van 'n sin
In die middel van 'n soen
In die middel van 'n lewe
En dan gril sy so
[Verse 6]
Harde bikers
Se trane rol
Was haar laaste bike-run
Sy sal nooit weer rol
[Chorus]
Biker Angel
Moes jy haar kom haal?
My hele lewe
My hele verhaal
Biker Angel
Sy was als vir my
Biker Angel
Hou verby
[Verse 7]
'n Tattoo van jou naam is al
Wat ek nog van jou het
Jou leathers en jou helmet en
'n Foto langs my bed
[Chorus]
Biker Angel
Moes jy haar kom haal?
My hele lewe
My hele verhaal
Biker Angel
Sy was als vir my
Biker Angel
Hou verby
Written by: Anton Myburgh, E Visagie