Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wynand Strydom
Wynand Strydom
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Petrus Johannes Nel
Petrus Johannes Nel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ray Dylan
Ray Dylan
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Is 'n honderd jaar genoeg
As die rigting na my roep?
En die kaart lê in my hande
En die kronkel band vyande
En die Khakibos my groet
[Verse 2]
Jy is 'n skemer blom
Want jou gesig kan draai waar die son opkom
Die liefde nooit kan raai wat deur op sal kom
Dit lê geanker diep binne my
[Verse 3]
Jy is 'n skemer blom
Jy laat my heeltyd raai waar die son opkom
Die liefde draai die heeltyd om die aarde om
Ek bibber en bewe by my
My engel, dis jy
[Verse 4]
As die jakkals na my roep
En die spore daar moet lê
Dan vat ek maar my kanse
Die pad lyk heel genadig
Is 'n honderd jaar genoeg?
[Verse 5]
Jy is 'n skemer blom
Want jou gesig kan draai waar die son opkom
Die liefde nooit kan raai wat deur op sal kom
Dit lê geanker diep binne my
[Verse 6]
Jy is 'n skemer blom
Jy laat my heeltyd raai waar die son opkom
Die liefde draai die heeltyd om die aarde om
Ek bibber en bewe by my
My engel, dis jy
[Verse 7]
Al draai die warrelwinde oor
Bly ek op jou spoor
Jy is 'n skemer blom
[Verse 8]
Want jou gesig kan draai waar die son opkom
Liefde nooit kan raai wat deur op sal kom
Dit lê geanker diep binne my
[Verse 9]
Jy is 'n skemer blom
Want jou gesig kan draai waar die son opkom
Die liefde nooit kan raai wat deur op sal kom
Dit lê geanker diep binne my
[Verse 10]
Jy is 'n skemer blom
Jy laat my heeltyd raai waar die son opkom
Die liefde draai die heeltyd om die aarde om
Ek bibber en bewe by my
My engel, dis jy
[Verse 11]
Die liefde draai die heeltyd om die aarde om
Dit lê geanker diep binne my
My engel, dis jy
Written by: Petrus Johannes Nel
instagramSharePathic_arrow_out