Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jan Rhaap
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Tertius Human
Songwriter
Werner Burger
Songwriter
Lyrics
Kom ons kyk hoe lyk die toekoms aan hierdie kant
Ek sal bid vir goeie kaarte in jou hand
Sal jy vergewe as ek soms ook bang raak om aan te gaan?
Jy moet weet daar lê soveel liefde in jou naam
Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou volg daar waar jy loop
In my drome sal ek hoop, ek sal pa staan vir jou
Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou optel as jy val
Die een ry spore wat ek tel, ek sal pa staan vir jou
Hou jou voete op die grond dis waar hulle hoort
Kyk ‘n mens in die oë, soort soek soort
Ek sal die lig wees as jy bang raak in die aand
Jy moet weet daar lê soveel drome waar jy gaan
Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou volg daar waar jy loop
In my drome sal ek hoop, ek sal pa staan vir jou
Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou optel as jy val
Die een ry spore wat ek tel, ek sal pa staan vir jou
Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou volg daar waar jy loop
In my drome sal ek hoop, ek sal pa staan vir jou
Ek sal pa staan vir jou
Jou hart hier styf teen my bors vashou
Ek sal jou optel as jy val
Die een ry spore wat ek tel, ek sal pa staan vir jou
Ek sal jou optel as jy val
Die een ry spore wat ek tel, ek sal pa staan vir jou
Ek sal jou op my skouers dra
Ook wanneer jy nie vra, ek sal pa staan vir jou
Written by: Tertius Human, Werner Burger