Top Songs By JAN JAN JAN
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
JAN JAN JAN
Performer
Riaan Venter
Vocals
Heinrich Rautenbach
Vocals
Dylan Emslie
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Guitar
Stephan Hugo
Background Vocals
Liezel Pieters
Background Vocals
Altus Venables
Background Vocals
Klaus Louis Jansen Van Vuuren
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christa Steyn
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Leef jy in vrede
Of is jy vol haat
Ken jy die weelde
As vreemdes vriende raak
Leef jy in ‘n droom
Waar jy alleen bestaan
En is jy een van vele
Wat neem en wat meer vra
Kyk net verby jou daar is soveel seer
Soms is daar wanhoop
En niemand wat help keer nie
Deel jou vrybestaan
Jou skadus steel jou seer
En steek jou hande uit
Gee jouself nog meer
Hiers my hand
Neem my hand
My vriend
Deel my lewe
Deel die son
Deel die lig
Waarvoor ons vra
Neem my hand my vriend
Deel met my daardie vrede
Wat elkeen van ons in ons dra
Ken jy rykdom as liefde praat
Voel jy die deernis as eenvoud aan jou raak
Kyk na die hoogtes en glo waaraan jy bou
Ryk na die lig daar bo daars ‘n plek vir jou.
Hiers my hand
Neem my hand
My vriend
Deel my lewe
Deel die son
Deel die lig
Waarvoor ons vra
Neem my hand my vriend
Deel met my daardie vrede
Wat elkeen van ons in ons dra
Neem my hand
My vriend
Deel my lewe
Deel die son
Deel die lig
Waarvoor ons vra
Neem my hand my vriend
Deel met my daardie vrede
Wat elkeen van ons in ons dra
Neem my hand
My vriend
Deel my lewe
Deel die son
Deel die lig
Waarvoor ons vra
Neem my hand my vriend
Deel met my daardie vrede
Wat elkeen van ons in ons dra
Wat elkeen van ons in ons dra
Written by: Christa Steyn