Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Soné
Soné
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Soné Joubert
Soné Joubert
Songwriter

Lyrics

Hoe lank moes ek wag?
Soebat en smeek?
Trane voor Jou
Op my kniee
Dis net ek
Wat dit hoor
Opgee
Was 'n opsie vir my
My briewe
My briewe lê die wêreld vol
Tyd gaan so vinnig verby
My woorde is min
Maak hierdie song ooit sin
Nou's jy, nou's jy hier by my
Is jy, is jy hier om te bly?
Soos meisie van follow the sun
Het ons altwee bly run
Iewers in die bundus
Het ons mekaar gekry
Nou's jy hier om te bly
Die soektog, die soektog is nou verby
Gebroke harte kan maar in die verlede bly
Hare so deurmekaar
Jou hemp in of uit
Deurmekaarspil laat jou goed lyk
Nou's jy, nou's jy hier by my
Is jy, is jy hier om te bly?
Soos meisie van follow the sun
Het ons altwee bly run
Iewers in die bundus
Het ons mekaar gekry
Nou's jy hier om te bly
Jy toor nog met my so komma, komma, komma, komma binne
Jou spoke praat vol sinne
Met reality en al sy dinge
Kan ek nou vir jou sê
Dat ek jou sal lief hê
Dat ek jou sal lief hê
Written by: Soné Joubert
instagramSharePathic_arrow_out