Upcoming Concerts for Die Heuwels Fantasties
Featured In
Top Songs By Die Heuwels Fantasties
Similar Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Pierre Greeff
Songwriter
Hunter Kennedy
Songwriter
Earl-Henri Swartz
Songwriter
Frederick den Hartog
Songwriter
Lyrics
Doodgedruk soos 'n middernag-sigaret
Halfpad klaar, halfpad in die bed
So half, so half
Sal ons net kan verdwyn, als los by die huis
Als wat ons het net los in die huis?
En daai plekkie in die son
Ons plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
So halfpad tussen die boesem en die graf
So half opgewonde, half sit die masjiene af
So half ek is lus om iets te doen maar ek weet nie wat nie
Ek pas nie in die gat in jou hart nie
Baby, trap op 'n banana-skil en gly met my
Ons kan val tot by 'n plekkie, lekker vêr, lekker wyd
Weg van als net om te lewe sodat jy jou eie graf kies
Hier anderkant die heuwels, girl, ek sê jou dis fantasties, my skapie
Kies die pad want kyk na voor lê die poort
Ek wil my lewe langs jou daar na beter toe spoor
Hallo, ek is lief vir jou, daai's wat ek weet jy wil hoor
Wil jou bederf met dit, my tyd tussen geboorte en dood
Woeste wêreld, ek wil met jou in dit leef
Baggage van verlede sit daai dinge neer
'n Ou wond wat oopgekrap is, ons begin dit weer
Maak asof ons wie weet met appearance, kom ons disappear
Laaste puzzle van die piece, laat ons die gat vat, baby
Want dis oor jou wat ek nog mal is, baby
Ja, kom ons gaan waar ons nog nooit gegaan het, meisie
Ja, chise, kom ons vat dit vannie dal af, meisie
Ons plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son
'n Plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son
'n Plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son
Ons sal ons plekkie in die son kry
Written by: Earl-Henri Swartz, Frederick den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff