Featured In
Top Songs By Die Heuwels Fantasties
Credits
PERFORMING ARTISTS
Johan Viljoen
Guitar
Frederick den Hartog
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Johan Viljoen
Songwriter
Pierre Greeff
Songwriter
Daniel Marais
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Viljoen
Producer
Pierre Greeff
Co-Producer
Gavin Lurssen
Mastering Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Hallo
My liggie brand vir jou
Dis die een langs die kaggel wat ons warm hou
Onthou dis bietjie laat so maak my aan die slaap
As my drome my nog wakker hou
Vanaand is ek rou
[PreChorus]
Ek kry koud in die aande
Ek voel alleen op Sondae
Ek's bang vir die donker gange
Daar waar die monsters my nog pla
[Chorus]
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoekom sukkel ek altyd met jou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
[Verse 2]
Hallo
Dalk bietjie laat vir nou
Waar's die een wie weet waarom ek so vas kan klou?
[Verse 3]
Sy soek haar spasie
En ek soek net 'n drukkie vanaand (Vanaand)
Vir nou (Vir nou, vir nou)
[PreChorus]
Ek kry koud in die aande
Ek voel alleen op Sondae
Ek's bang vir die donker gange
Daar waar die monsters my nog pla
[Chorus]
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoekom sukkel ek altyd met jou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
[Bridge]
So hou my net vas
Hierdie gaan nog lank vat
Hou my net vas
Hierdie gaan nog seermaak
Wie weet wat
In jou kop aangaan
As jy daar staan en vir my vra
[Verse 4]
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou? Oh, oh-oh
[Verse 5]
So hou my net vas
Hou my net vas
[PreChorus]
Ek kry koud in die aande
Voel jy alleen op Sondae?
Ek's bang vir die donker gange
Is daar nog monsters wat jou pla?
[Chorus]
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoekom sukkel ek altyd met jou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Hoe nou?
Written by: Daniel Marais, Johan Viljoen, Pierre Greeff