Upcoming Concerts for Die Heuwels Fantasties
Top Songs By Die Heuwels Fantasties
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Pierre Greeff
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Fred den Hartog
Producer
Johnny de Ridder
Producer
Lyrics
Belowe my
Die beloofde land
Belowe my
Die beloofde land
Ek weet hoe dit voel om te vlieg al ooit gewonder
Al ooit verdrink word wakker dis môre
Ons kan wees wat ons wil aan daardie kant
Geen reëls geen kontant

Of is dit klaar hier
Aan die ander kant
Van die spektrum
Hoe dit ookal sy

Written by: Die Heuwels Fantasties