Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Vreemde nag
Skarlaken nag
Koerantpapiere, baksteenmure, Neon nag
Sirenes onder 'n donker maan
[Verse 2]
Nag na nag
Mens na mens
Donker nag, onverwag
Skadufigure, en elkeen is uiteindelik
[Chorus]
Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling rug gedraai op die ligtekring
Agterstevoor
Onderstebo
Enkeling, vreemdeling alleen
[Verse 3]
'n Kwart in die pak, 'n kat in die sak
'n Skedelbeen op 'n dobbelsteen
Danse dans, vat 'n kans en jy's los
[Chorus]
Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling rug gedraai op die ligtekring
Agterstevoor
Onderstebo
Enkeling, vreemdeling alleen
[Verse 4]
Dag na dag
Straat na straat
Kaart na kaart
Mens na mens
Nag na nag
Dans na dans is elkeen 'n enkeling
Vreemdeling
Verstoteling rug gedraai op die ligtekring
[Chorus]
Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling rug gedraai op die ligtekring
Agterstevoor
Onderstebo
Enkeling, vreemdeling alleen
Written by: Die Heuwels Fantasties
instagramSharePathic_arrow_out