Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ferdinand Skead
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Producer
Lyrics
Sy loop soos 'n poppie met haar rokkie op die strand
Paradeer vir die outjies wat kom speel het in die sand
Elke tree wat sy gee het sy baie fyn beplan
Links, regs, links, regs so werk sy met 'n plan
Een, twee, drie en die manne maak 'n ry
Sy is happy want sy dink sy het almal nou verlei
Maar hey, wag, daar sit 'n ou
En sy oog is op daai tannie en verseker nie op jou
Loop met jou rokkie, jou goochy goochy rokkie
Ja, loop met jou rokkie
Loop met jou rokkie, jou goochy goochy rokkie
Ja, loop met jou rokkie
Goochy Goochy
(Maak 'n ding lekker)
Maak 'n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha goochy goochy)
Maak 'n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha Goochy)
Sy kom dans soos 'n poppie met haar rokkie in die club
Swaai hy lyfie oor die vloer tot die outjies almal loer
Elke move wat sy gooi is net sexy vir my
Links, regs, links, regs so werk sy met 'n plan
Een, twee, drie en die manne maak 'n ry
Sy is happy want sy dink sy het almal nou verlei
Maar hey, wag, daar sit 'n ou
En sy oog is op daai tannie en verseker nie op jou
Loop met jou rokkie, jou goochy goochy rokkie
Ja, loop met jou rokkie
Loop met jou rokkie, jou goochy goochy rokkie
Ja, loop met jou rokkie
(Goochy Goochy)
(Maak 'n ding lekker)
Maak 'n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha goochy goochy)
Maak 'n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha Goochy)
Maak 'n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha goochy goochy)
Maak 'n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker
(Ha Goochy)
Written by: Ferdinand Skead