Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zaan
Zaan
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Albert de Wet
Albert de Wet
Songwriter

Lyrics

Die koeël is deur die kerk
Ek mis jou vreeslik erg
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Die skrif is aan die muur
Dis net skuins voor twaalfuur
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Daar's 'n plek waar ons vir ewig saam kan wees
En in 'n droomwêreld saam kan leef
Waar feetjies wel bestaan en jy my hart sal steel
En jy my Prince Charming sal wees
Ek het my hart verloor, jy't dit gevind
En vir my terug gebring
Fluit-fluit, die storie is uit
Ons is vir ewig gelukkig saam
Die koeël is deur die kerk
Ek mis jou vreeslik erg
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Die skrif is aan die muur
Dis net skuins voor twaalfuur
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Ons het saam gedans regdeur die aand
Toe twaalfuur kom moes ek jou verlaat
Ek kon my trane nie keer
My droom verwoes, my hart so seer
Ek het my hart verloor, jy't dit gevind
En vir my terug gebring
Fluit-fluit, die storie is uit
Ons is vir ewig gelukkig saam
Die koeël is deur die kerk
Ek mis jou vreeslik erg
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Die skrif is aan die muur
Dis net skuins voor twaalfuur
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Ek het my hart verloor, jy't dit gevind
En vir my terug gebring
Fluit-fluit, die storie is uit
Ons is vir ewig gelukkig saam
Die koeël is deur die kerk
Ek mis jou vreeslik erg
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Die skrif is aan die muur
Dis net skuins voor twaalfuur
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Ek bly jou boere Cinderella, baby
Written by: Albert de Wet
instagramSharePathic_arrow_out