Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Anton Myburgh
Anton Myburgh
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Myburgh
Anton Myburgh
Composer

Lyrics

Los 'n boodskap na die beep is wat jou voicemail sê
Baby bel my terug daar's iets wat ek wil hê
Net die sleutels van my nuwe ride gekry
Ek wil hê jy moet saam gaan ry
Ons gaan rock, ons gaan jol, ons gaan karre rol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan
In die melkweg rondry by die sterre verby
Baby net ek en jy
Dis 'n rooie, dis 'n mooie, dis 'n dream masjien
Glo vir my baby jy moet haar sien
Sê maar vir jou pappa dis als okay
Ek sal binne die spoedgrens bly (Wat jy waar kry?)
Ons gaan rock, ons gaan jol ons, gaan karre rol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan
In die melkweg rondry by die sterre verby
Baby net ek en jy
Daar's geen speedcops in die melkweg nie
Daar's nie stopstrate of roadblocks nie
Net ek en jy en my dream masjien
En net die man op die maan kan ons twee sien
Ons gaan rock
Ons gaan jol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan
In die melkweg rondry by die sterre verby
Baby net ek en jy
Ons gaan rock, ons gaan jol, ons gaan karre rol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan (Wat jy waar kry?)
Ons gaan rock, ons gaan jol, ons gaan karre rol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan
In die melkweg rondry by die sterre verby
Baby net ek en jy
Ons gaan rock, ons gaan jol, ons gaan karre rol
Ons gaan moves gooi vir die man op die maan
In die melkweg rondry by die sterre verby
Baby net ek en jy
Los 'n boodschap na die biep
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out