Music Video

Loufi - Baas Vannie Plaas (Official Music Video)
Watch Loufi - Baas Vannie Plaas (Official Music Video) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loufi
Loufi
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Jean-Luc Handel
Jean-Luc Handel
Composer
James Westraadt
James Westraadt
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jayms
Jayms
Producer
Levin Adams
Levin Adams
Mixing Engineer
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Staan op in die oggend, melk 'n koei of sny die jaard
Skink 'n dop of try en start, die trekker wat al maande park
Vang 'n hoender, maak ontbyt
Vroutjies wakker sy't 'n tyd
Maar once sy line dan maakit my
[Verse 2]
Die Baas vannie Plaas
Die Baas vannie Plaas
Die Baas vannie Plaas
Die Baas vannie Plaas
Die Baas vannie Plaas
[Verse 3]
Ek vat my tyd met my jobbies, ek skink 'n dop vir ou grobies
Ek stoot my eie damm trolly, ek was my eie ou sokkies
Ek hang my eie ou onnie, she's not a girl for the morning
All geknoop in her noppies, lyk sy's getoor in haar koppie
Nou kyk die buurman se vrou hoe staan ek en wasgoed op vou
Hou my lekke' die ou, lekke' hardwerkend you know
Toe's my vrou ini drive way, ek en sy kyk maar side ways
Maar ek weet môre line sy
Dan doen ek dinge weer my way
[Verse 4]
En staan op in die oggend, melk 'n koei of sny die jaard
Skink 'n dop of try en start, die trekker wat al maande park
Vang 'n hoender, maak ontbyt
Vroutjies wakker, sy't 'n tyd
Maar once sy line dan maakit my
[Verse 5]
Die Baas vannie Plaas
Die Baas vannie Plaas
Die Baas vannie Plaas
[Verse 6]
Gisteraand het ons lekke' gestry, sy't mos gesien hoe ek kyk
Hey, na die buurman se wuif, en sy vra nogal my wil ek spits in haar tuin
Oh jinne nou's 'n man diep binne
Sy smaak my slat oor die vingers, ek vertel haar hoe dit is
Once jy line, is die kas oop borrel
(Hey) druk die nek in my gorrel
(Hey) Sit die vleis in die fridge, sit die tape op 'n beat, en ek order Mc Donald's
Oh jirrie, sien ek n kyk in haar oë
Voel ek iets teen my kop val, word ek wakker, doen'ie dag marnet oor
[Verse 7]
En staan op in die oggend, melk 'n koei of sny die jaard
Skink 'n dop of try en start, die trekker wat al maande park
Vang 'n hoender maak ontbyt
Vroutjies wakker sy't 'n tyd
Maar once sy line dan maakit my
[Verse 8]
Die Baas vannie Plaas
[Verse 9]
So as sy line dan maakit seker my die baas
Maar as sy terug kom gan sy seker op my raas (Hey)
[Verse 10]
Die Baas vannie Plaas
[Verse 11]
Maar as sy line dan doen ek net wat ek smaak
As sy nie hier is maakit my die-
[Verse 12]
Die Baas vannie Plaas
[Verse 13]
Staan op in die oggend, melk 'n koei of sny die jaard
Skink 'n dop of try en start die trekker wat al maande park
Vang 'n hoender maak ontbyt
Vroutjies wakker, sy't 'n tyd
Maar once sy line dan maakit my
[Verse 14]
Die Baas vannie Plaas
Die Baas vannie Plaas
Die Baas vannie Plaas
Written by: James Westraadt, Jean-Luc Handel
instagramSharePathic_arrow_out