Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Kom wees 'n bietjie sexy vir my
Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie, sê te quiero vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy
Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my
[Verse 2]
Ek wag al lank vir 'n aand soos vanaand sama met jou
Jy is 'n bloedrooi Ferrari, die ouens staan tou
Jy maak 'n ding in my wakker, ek kan nie terug hou
So doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou
[Verse 3]
Kom wees 'n bietjie sexy vir my
Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie, sê te quiero vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy
Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my
[Verse 4]
Ek dink jy's gemaak uit my drome, want dis waar jy bly
En ek wil jou mamma 'n soen gee vir iemand soos jy
Ek dink ek raak mal, my gedagtes gaan almal oor jou
So doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou
[Verse 5]
Kom wees 'n bietjie sexy vir my
Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie, sê te quiero vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy
Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my
[Verse 6]
Sexy vir my, oh-oh-oh
[Verse 7]
Ek wag al lank vir 'n aand soos vanaand saam met jou
So kom ek doen gou daai ding wat jy weet ek like sommer nou
[Verse 8]
Kom wees 'n bietjie sexy vir my (Sexy vir my)
Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie, sê te quiero vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk (Niemand nou kyk)
Dis net ek en jy
Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my
[Verse 9]
Kom wees 'n bietjie sexy vir my
Dans 'n bietjie, praat Spaans 'n bietjie, sê te quiero vir my
Dans met my die hele aand
Ja, kom ons maak of niemand nou kyk
Dis net ek en jy
Kom wees 'n bietjie sexy, sexy vir my
[Verse 10]
Kom wees 'n bietjie sexy vir my (Vir my)
Written by: Johan Oberholzer