Upcoming Concerts for Brendan Peyper, Christia Visser, Dirk Van Der Westhuizen, Elandré Schwartz, Juan Boucher, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Leah, Refentse, Snotkop, Tarryn Lamb & Theuns Jordaan
See All Concerts
Credits
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Vocals
Christia Visser
Vocals
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Juan Boucher
Vocals
Juanita du Plessis
Vocals
Kurt Darren
Vocals
Leah
Vocals
Refentse
Vocals
Snotkop
Vocals
Tarryn Lamb
Vocals
Theuns Jordaan
Vocals
Franja Du Plessis
Vocals
Andriëtte
Vocals
Dirk van Niekerk
Keyboards
Elizma Theron
Vocals
Liezel Pieters
Vocals
Nicholis Louw
Vocals
Ricus Nel
Guitar
Elandré
Vocals
Sean Butler
Keyboards
Raymond Green
Guitar
Denny Lalouette
Bass
Vinnie Henrico
Drums
Sven Blummer
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Composer
Dominik de Leon
Composer
Ferdinand Skead
Composer
Franja Du Plessis
Composer
Gerhardus Boucher
Composer
Leah van Niekerk
Composer
N. Schoombee
Composer
Refentse Morake
Composer
Adolf Vorster
Composer
Don Kelly
Lyrics
Henning
Composer
Jonathan Scholtz
Composer
Matthias Distel
Composer
A. Voster
Composer
Dirk van Niekerk
Composer
S van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Oe kyk daai lyfie
Lyk soos ‘n partytjie
Net pens en pootjies
Van al jou ma se broodjies
Daai ekstra deegies
Nee, moenie jealous wees nie
Mos nie perfek nie
Maar oe jy lyk so sexy
Oe kom wees my R5 want ek short nog net R5
Kom wees my drie laat ek jou druk nes Cheslyn Colby
Kom wees my Fanta want ek lus bietjie borrels
Kom wees my OMO ons gaan skrop bietjie nou-nou
Raak wys en beweeg jou lyf jy glo jou oë nogsteeds nie
Hoe sexy pens en pootjies nou eintlik mos kan wees nie
Raak wys en beweeg jou lyf jy glo jou oë nogsteeds nie
Ek sal nie byt nie jy moet nie vir my so kyk nie
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans papa
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Bring daai pens en pootjies
Jy gaan moet dans papa
Bring daai pens en pootjies
Van al jou ma se broodjies
Kyk hoe krul daai toontjies
Van al die pens pootjies
Moenie jealous wees nie
Oor hoe ek my deeg beweeg nie
Nee, worry pappie
Love handles is nie vas nie
Kom, maak hom oop papa
Ja, laat hy loop papa
Ja, maak hom oop papa
Papa, maak hom oop papa
Kom, maak hom op papa
Ja, laat hy loop papa
Ja, maak hom oop papa
Papa, maak hom oop papa
Maak hom oop papa
Ons hang almal aan Oom Frikkie se lippe
Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae
Aahaa
Hy was die man en die bokke het in 'n ry gestaan
Met hul stywe jeans en hul lipstick aan
Aha aha
By die watergat sit hy en brag
Oor die bokkies wat hy vanaand weer plat gaan trek
Dan sê hy
Springbokkie bokkie bokkie spring vir my spring vir my
Rooibokkie bokkie sien jy kyk vir my
Staan nader dat ek jou in my visier kan kry
Gemsbokkie bokkie jy is n wille troffee
Wildsbokkie bokkie wil jy biltong gee?
Staan nader
Ek kalibreer my geweer
Dit was die goeie ou dae, Boeta glo vir my
Daar was net een bokkie wat Oom Frikkie nie kon kry
Dit was die goeie ou dae, Boeta glo vir my
Daar was net een bokkie wat Oom Frikkie nie kon kry
Ons hang almal aan Oom Frikkie se lippe
Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae
Ek wil jou voel, net vir jou voel
Tussen bougainvillas wil ek jou soen
Ek en jy
Jy, ek, ons
Jy drink sjampanje met jou handdoek op jou kop
Ek kan nie ophou, ek hou my oë op jou, oh oh
Jou, oh oh
Daar's hierdie dinge wat jy doen, jy hou my aandag
Maar ek dink ek beplan nou al ons groot dag
Maar ek sal uit hou, ek soek dan net jou
Speel is vir kinders dink dis tyd dat ons ons groot hou
Ek kry dit in jou woorde, die woorde uit jou mond
Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
Ek's dalk 'n bietjie haastig en glad nie afgerond
Maar ek hang aan die woorde, die woorde uit jou mond
Oh oh oh
Oh oh oh
Sy staan nie terug vir 'n man nie want ‘n boeregirl kan
Sy’s nie bang vir jag nie want ‘n boeregirl kan
Sy vang die bul by die horings, ry die perde bloots
Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop
‘n Boeregirl kan
‘n Boeregirl kan
So wys my joune, dan wys ek jou myne
Daar in die skuur
Daar in die skuur
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat
Hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Op, op, op klim op my trekker, trekker
Rof, rof, rof maar hy ry lekker, lekker
Eerste tweede derde rat
Hou vas klou vas
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker
Lekkerder op my trekker
Dis opsit op Oom Faan se plaas, die gereg is pap en vleis
Meisie sê verskoon my Ma, sy lei aan kleindorpsdenkgewys
Ma’s confused en ‘n klein verward sy verstaan nie mooi wat gaan aan
Sussie wat is jou deal en wat is jou case, kyk hulle like mos pap en vleis
Ag ma, jy verstaan nie hy is ‘n boytjie
Hy gooi biltong en Nutella in sy pooitjie
Al die dames beter sê hom wat jou naam is
Want hy is vriende met Biggy Adrianus
Hy kan rok soos ‘n roller hy kan dans soos ‘n joller
Sy’t die lyf in die modder Afrikaans as jy wonder
En stop sy moet mos sê
What a boytjie
What a boytjie
Boytjie wat's jou naam?
Wie's vir jou te blaam?
What a boytjie
What a boytjie
Faan vergeet jou gun
Hierdie boytjie het ‘n plan
What a boytjie aha
What a boytjie aha
What a boytjie aha
Hiedie boytjie het ‘n plan
What a boytjie aha
What a boytjie aha
What a boytjie aha
Hiedie boytjie het ‘n plan
Cross my heart and hope to die
Cross my heart and hope to die
Ons het mekaar gekry in hierdie wêreld klein
En ons het een geword ek het in jou verdwyn
Jy was die mooiste ding wat ek al ooit gesien het
Ek kon nie asem haal ek kon nie woorde vind
Toe jy jou hart en siel daai aand aan my verbind
En hoe jou oe wou kyk en jy wou nooit weer weg kyk
En jy se cross my heart and hope to die
Wat jy vir my sê hoef ek nie oor te raai
Ons is so gemaak vir mekaar, en ek het jou belowe
Ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Ek noem jou myne
Waar's it lekker?
Hier's dit lekker
Maak dit los
Kom klim in die kar ons ry tot waar ons kan
Kap ‘n regs tot in 17de laan
Waar die jol is
Waar dit vol is
Kom dans met my kom vat my vir ‘n draai
Musiek in die rooi vir ‘n moviese lawaai
Dis die plek die, mmh
Los my net hier, hier
Voel jy die vlamme?
Voel jy die vuur?
Dinge raak al hoe warmer hier
Is jy al los, los, los?
Hey, gaan ons bos, bos, bos
Sê my waar's it lekker?
Waar's it lekker?
Hier's dit lekker
Ons gaan mal, mal, mal
Sê vir my jy sal, sal, sal
Kom ons gaan tekere
Ons gaan tekere
Ons voel vere
Maak dit los
Maak dit los
Sy loop soos 'n poppie met haar rokkie op die strand
Paradeer vir die outjies wat kom speel het in die sand
Elke tree wat sy gee het sy baie fyn beplan
Links, regs, links, regs so werk sy met 'n plan
Een, twee, drie en die manne maak 'n ry
Sy is happy want sy dink sy het almal nou verlei
Maar hey, wag, daar sit 'n ou
En sy oog is op daai tannie en verseker nie op jou
Loop met jou rokkie
Jou goochy goochy rokkie
Ja, loop met jou rokkie
Loop met jou rokkie
Jou goochy goochy rokkie
Ja, loop met jou rokkie (Goochy Goochy)
Maak 'n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak 'n ding lekker (Ha goochy goochy)
Maak ‘n ding lekker, maak 'n ding lekker Tannie
Maak ‘n ding lekker (Ha Goochy)
Hier in die stilte
Jy praat, ek hoor niks
Gebruik vreemde woorde
Vermaak, vermis
‘n Huis is die plek waar jou siel kan bedaar
Hier waar ek staan val my siel in mekaar
Jy maak jou tuis agter hoeke by haar, is dit waar?
Is dit waar?
Jy’t die deur oop gelos
En die monsters wil in
En ek weet ek moet gaan
Want dis net die begin
Jy’t die deur oop gelos
Dis ‘n helse gemors, jy het
Jy’t die deur oop gelos
En ek staan vervries
En my bene gee in
Ek smeek asseblief
Maar jy’t die deur oop gelos
Jy’t die deur oop gelos, jy het
Ek lê wakker en ek dink aan jou
Kon alweer nie my oë van jou afhou
Jy maak my mal, en ek wil jou hê
Daar speel 'n song en jy gryp my belt
My oë raak groot en ek voel of ek smelt
Toe gebeur dit met my, my tong is ingesluk
Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand, my hart soek na die pad daar na jou toe
Bring die water bring die sand
En gee jou hand
Vanaand is dit net ek en jy my engel aan die brand
Vanaand is dit net ek en jy my engel aan die brand
Langarm Krismis, Krismis op die plaas
Langarm Krismis, Krismis op die plaas
Die deure staan oop, gordyne waai lui
Dis warm soos die hel in hierdie heilige tyd
Vat ons weer nader, nader aan mekaar
Nader na die hemel toe mekaar se sondes dra
Kersfees op die plaas wakker geraas
Ons het altyd, altyd tot laat
Liedjies gesing, liggies gestry
Oor die beste van almal en die beste vir my
Vat my huis toe ek verlang, vat my terug ek verlang
Vat my al die pad na ou Kersaand
Waar my mense heel aand dans
Selfs die ouma's kry ‘n kans
Langarm Krismis, Krismis op die plaas
Vat my huis toe ek verlang, vat my terug ek verlang
Vat my al die pad na ou Kersaand
Waar my mense heel aand dans
Selfs die oumas kry ‘n kans
Langarm Krismis, Krismis op die plaas
Langarm Krismis, Krismis op die plaas vanaand
Langarm Krismis, Krismis op die plaas
Al my vriende kom luister gou
Die aap is uit die mou
Ek het hom baie mooi gevra
Hy sê toe net aweh, ek’s daar
Sê my net wanneer en waar
Al my aandag het ek in matriek gegee
Aan haar poster teen my deur
Op Mengelmoeskardoes gerock
En Ska-Rumba was my jam
O flip, en so het ek matriek gepluk
Maar niks kon ons keer
Sal maak ons die party seer
Want ons ruk uit, ons ruk die dam
Ons ruk uit, onder die eend se mmm uit
Net vir vanaand
Pak uit, ja al die voete ons pak uit
Ons vat hierdie ding nou ent uit
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Net vir vanaand
Ek soek elke hand hoog in die lug
Soek elke mond reg om te sing
Alles in plek almal is in
Alles is reg laat die party begin
Ek soek elke hand hoog in die lug
Ek soek elke mond reg om te sing
Alles in plek almal is in
Alles is reg laat die party begin
Laat die party begin
Laat die party begin
Laat die party begin
Laat die party begin
Tyd tyd tyd party tyd tyd party party
Tyd tyd tyd party tyd tyd party party
Tyd tyd tyd party tyd tyd party party
Tyd tyd tyd party tyd tyd party party
Tyd tyd tyd party tyd tyd party party
Tyd tyd tyd party tyd tyd party party
Tyd tyd tyd party tyd tyd party party
Tyd tyd tyd party tyd tyd party party tyd
Written by: A. Voster, Adolf Vorster, Christia Visser, Dirk van Niekerk, Dominik de Leon, Don Kelly, Elandré Schwartz, Ferdinand Skead, Franja Du Plessis, Gerhardus Boucher, Henning, Jonathan Scholtz, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Leah van Niekerk, Matthias Distel, N. Schoombee, Refentse Morake, S van Huyssteen