Top Songs By Dirk van der Westhuizen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Ferdinand Skead
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Producer
Lyrics
Jy's daai soet een
Dit kom so voor
Ek kan myself verloor
As ek vir jou kyk
Jy's daai goeie een
Dis tipies jy
Jy kyk verby
Maar jou lyf soek meer
So onskuldig jy
Op jou plek
Doen alles reg
Tot daai deur toe gaan
Maar ek kyk regdeur
Die soet in jou
Is 'n bietjie flou
As dit kom by my
Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Wil nie hê dit moet wag
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Voor dit smelt oor my, my, my, my
Jy smile vir my
Dit lyk vir my
Of jy 'n wens wil verruil
As jy vir my kyk
Kom en gooi my nat
Met woorde wat ek graag wil hoor
En fluister sag
My suiker remix
Ooh, ek wonder, hey
Dink jy ook aan my
As jou oë toegaan
En die suiker smelt
Jou hart vertel
Wat jou lyf wil hê
Jy nie kan sê
So ek vra jou weer
Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Wil nie hê dit moet wag
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Voor dit smelt oor my, my, my, my
Suiker
Ek is verslaaf aan jou
Die energie rondom jou
Kom aan en gee dit vir my
Met die ligte af
En die ligte aan
Soos krag
Wat deur my gaan
Ooh, jy's sexy verby
Gooi jou suiker op
Gooi jou suiker op
Gooi jou suiker op my
Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my
Voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop
Wil nie hê dit moet wag
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Voor dit smelt oor my, my, my, my
Gooi jou suiker op my, my, my, my
Voor dit smelt oor my, my, my, my
Gooi jou suiker op my
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead