Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Emil Paul
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Lyk soos 'n see sonsak
Ek smelt in jou hitte
Water wat
Soos golwe breek regoor my (Regoor my)
Sit my in die regte bui
[PreChorus]
Al jou lipstick lyne
Vat weg my pyne
Ja wees net myne
Ooh
Jy met jou lekker lyf
Jou heupe, jou ritme
Jou stoute kyk
Jy voel soos vakansie vir my
Ja jy
Jy weet ek kan nie weg kyk
So ek sê
[Chorus]
Kommie, kommie, kommie
Kom bietjie nader
Kommie, kommie, kom
Kom dat ek jou vertel jy
Jy doenit, doenit, doenit
Jy doenit vir my, jy doen
Ooh
[Verse 2]
Voel soos 'n hittegolf
Tot diep in my binne
Verloor myself
Verloor al my sinne
Dis jy (Dis jy)
Jy sit my in die regte bui
[PreChorus]
Al jou lipstick lyne
Vat weg my pyne
Ja, wees net myne
Ooh
Jy met jou lekker lyf
Jou heupe, jou ritme
Jou stoute kyk
Jy voel soos vakansie vir my
Ja jy
Jy weet ek kan nie weg kyk
So ek sê
[Chorus]
Kommie, kommie, kommie
Kom bietjie nader
Kommie, kommie, kom
Kom dat ek jou vertel jy
Jy doenit, doenit, doenit
Jy doenit vir my, jy doen
Ooh
[Bridge]
Kom bietjie nader
Kom bietjie hier
Jy met jou heupe
Is in my visier
Jy doenit vir my
Ek doenit vir jou
Ah ah (Ah ah)
So ek sê
[Chorus]
Kommie, kommie, kommie, kommie
Kom bietjie nader
Kommie, kommie, kom
Kom dat ek jou vertel jy
Jy doenit, doenit, doenit
Jy doenit vir my, jy doen
Ooh
[Verse 3]
Jy met jou lekker lyf
Jou heupe, jou ritme
Jou stoute kyk
Jy voel soos vakansie vir my
Ja jy
Jy weet ek kan nie weg kyk
So ek sê
[Chorus]
Kommie, kommie, kommie
Kom bietjie nader
Kommie, kommie, kom
Kom dat ek jou vertel jy
Jy doenit, doenit, doenit
Jy doenit vir my, jy doen
Ooh
[Chorus]
Kommie, kommie, kommie
Kom bietjie nader
Kommie, kommie, kom
Kom dat ek jou vertel jy
Jy doenit, doenit, doenit
Jy doenit vir my, jy doen
Ooh
[Outro]
Kommie, kommie, kommie
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Emil Paul