Top Songs By Dirk van der Westhuizen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Ferdinand Skead
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Producer
Lyrics
Jy doen dit weer
Jy's soet soos stroop wat oor my loop
Hoe kan ek keer
Dit smelt oor my jy kan my kry
Wys my weer
Smeer heuning om my lippe
En laat my glo
Jy's goed vir my, genoeg vir my
Het jy geweet
Jou woorde maak my joune
Ek wil vra
Gooi meet van jou oor als van my
Spoel my af
Jou mond, die lyne van jou lyf
Ek voel jou teen my styf, vanaand is daar n vuur wat brand
In ons, ek sal vir jou kom gee wat jy wil hê, hê, hê, hê
Spoel my af
Want die vure brand
Kyk reg deur my
Verwyder elke vraag in my
Sê dan weer, jy soek na my jy roep na my
Ek voel dit al
Jou lip gloss teen my nek en jy
Gee my weer te veel van jou is te min vir nou
Het jy geweet
Jou woorde maak my joune
Ek wil vra
Gooi meer van jou oor als van my
Spoel my af
Jou mond, die lyne van jou lyf
Ek voel jou teen my styf, vanaand is daar n vuur wat brand
In ons, ek sal vir jou kom gee wat jy wil hê, hê, hê, hê
Spoel my af
Want die vure brand
Spoel my af
Vure
Vure
Nes n' chilli wat brand
Kom druk my hier in die sand
Sit jou lyf op my
Jy gly net hier verby
Wou nog jou nommer kry
Het jy vergeet van my, geet van my, geet van my
Spoel my af
Jou mond, die lyne van jou lyf
Ek voel jou teen my styf, vanaand is daar n vuur wat brand
In ons, ek sal vir jou kom gee wat jy wil hê, hê, hê, hê
Spoel my af
Want die vure brand
Spoel my af
Spoel my af
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead