Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Synth Peter
Synth Peter
Keyboards
Katinka
Katinka
Vocals
What The Faf
What The Faf
Vocals
Wortel Kombat
Wortel Kombat
Vocals
Loufi
Loufi
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Synth Peter
Synth Peter
Composer
Katinka
Katinka
Composer
Loufi
Loufi
Composer
Francois Marais
Francois Marais
Composer
Karel Bester
Karel Bester
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Synth Peter
Synth Peter
Producer

Lyrics

Asseblief, sit sagter daardie gedoef, doef, doef, doef, doef, doef
Warie, warie, doef, doef
Party, doef, doef
Verslaaf aan die doef, doef
Gee my bietjie doef, doef
Doen die, doen die doef, doef
Met 'n lekker doef, doef
Binne in my doef, doef
Kom ons maak 'n doef, doef
Waarie, waarie, doef, doef
Party, doef, doef
Verslaaf aan die doef, doef
Gee my bietjie doef, doef
Doen die, doen die, doef, doef
Met 'n lekker doef, doef
Binne in my doef, doef
Gee my bietjie
Doef, doef, doef, doef
Katinka, Katinka tat, Katinka tier
Afrikaans en vol plesier
Doef of dak en doef teen die muur
Doef, doef, ja Synth
Katinka met die pur, pur
Kop tot toon gefur, fur
Al wat ek wil hoor is 'n diere, diere doef hoor
Wag, laat jou boudjies move, move
Move op die groove, groove
Tinkie in die booth, booth
Bring vir ons daai doef, doef
(Sit sagter daai ge) Doef, doef
(Nope) Harder doef, doef
Jy't soos 'n gedoef, doef tiepe van 'n
Doef, doef
Gee my bietjie doef, doef
Doen die, doen die doef, doef
Met 'n lekker doef, doef
Binne in my doef, doef
Gee my bietjie
What The Faf
He's back to take some doef
Dans solank die tinka tjoef
What the fuf het als beproef
Tried it all and kept the doef
Die antie sê dit is geraas
Faffie sê laat sink dis baas
'n Leë drankie's al wat pla
Doef, doef, doef, doef, dankie, ja
Nou dat ons establish het
Dat doef is wat ons nodig het
Bou ek sommer rympies met die beef
Katinkie sing en invent 'n huis gebou met
Doef se mense, bribe jou sommer dan nog met
'n Doef in die club en 'n doef in die bed
Want 'n doef 'n dag hou die dokter wag
Ek maak 'n kroeg woes
Almal kyk soos
Jy weet hoe ek dit doen
Bru, I play backup soos (Doef, doef)
Vannie kooi tot die bank tot oppie vloer
Almal weet dan hoe ek dit doen
My raps maak treks se lekker woel
Synth Pete op die beat, dit moet lekker voel
Want dis lekker goed
Ja, dis (Doef, doef)
As hulle doen, sit sagter
Vir niks klap jou hande
En skud want die's 'n warme ding
In die heat vir die beat
Op die feat kan ek stick
Vat 'n beat met jou chick
By die show is ou my hand spuit
Ek bly virrie beat
Party, doef, doef
Verslaaf aan die doef, doef
Gee my bietjie doef, doef
Doen die, doen die doef, doef
Met 'n lekker doef, doef
Written by: Francois Marais, Karel Bester, Katinka, Loufi, Synth Peter
instagramSharePathic_arrow_out