Music Video

Juan Boucher - Ek en jy alleen in die somer
Watch Juan Boucher - Ek en jy alleen in die somer on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter
Byron Kuntz
Byron Kuntz
Songwriter

Lyrics

En jy sê dit altyd (Dit altyd)
Bewys dit met hoe jou mond oor myne voel (Myne voel)
Jy beheer die tyd wat ek nie genoeg van kry nie (Genoeg van kry nie)
Ek en jy alleen in die somer (Ek en jy alleen in die somer)
En ek voel dit altyd (Dit altyd)
Jy raak aan my met jou hande dis n fout (Dis n fout)
Jy weet ek het jou aandag jy probeer dit (Jy probeer dit)
Ek en jy alleen in die somer (Ek en jy alleen in die somer)
Kom ons trek net als uit (Kom ons trek net als uit)
Kom ons gee dit tyd om natuurlik te gebeur (Te gebeur)
Kan jy kyk na my want jy praat nog met jou oë (Met jou oë)
Ek en jy alleen in die somer (Ek en jy alleen in die somer, ek en jy alleen in die somer)

Ek en jy alleen in die somer
(Gee dit tyd om natuurlik te gebeur)
Ek en jy alleen in die somer
(Wil hierdie hand vat jou oor my leer)
Ek en jy alleen in die somer
(Gee dit tyd om natuurlik te gebeur)
Ek en jy alleen in die somer
(As jy raak aan my is ek onder jou beheer)
En sê dit altyd (En sê dit altyd)
Bewys dit met hoe jou mond op myne voel (Ek en jy alleen in die somer)
Jy beheer die tyd wat ek nie genoeg van kry nie (Genoeg van kry nie)
Ek en jy alleen in die somer (Ek en jy alleen in die somer)
En ek voel dit altyd (Voel dit altyd)
Jy taak an my met jou hande dis n fout (Dis n fout)
Jy weet ek het jou aandag jy probeer dit (Jy probeer dit)
Ek en jy alleen in die somer (Ek en jy alleen in die somer)
Kom ons trek net als uit (Kom ons trek net als uit)
Kom ons gee dit tyd om natuurlik te gebeur (Te gebeur)
Kan jy kyk na my want jy praat nog met jou oë (Met jou oë)
Ek en jy alleen in die somer (Ek en jy alleen in die somer, ek en jy alleen in die somer)
Ek en jy alleen in die somer (Ek en jy alleen in die somer, ek en jy alleen in die somer)
Ek en jy alleen in die somer (Ek en jy alleen in die somer, ek en jy alleen in die somer)
Ek en jy alleen in die somer
(Gee dit tyd om natuurlik te gebeur)
Ek en jy alleen in die somer
(Ek wil hierdie hand vat en oor my leer)
Ek en jy alleen in die somer
(Gee dit tyd om natuurlik te gebeur)
Ek en jy alleen in die somer
(As jy raak aan my is ek onder jou beheer)
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy alleen in die somer
Ek en jy ek en jy alleen in die somer
Written by: Byron Kuntz, Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out