Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Ferdinand Skead
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Wiehan Vlok
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Producer
Lyrics
Een van wie ek hou
Oe oe oe oe oe oe
Daar is iets in jou wat ek so baie like
Ek dink dis in die manier wat jy vir my kyk
Is ek dalk die een wat jy jy wil huistoe vat
Jy weet jy kan my kry ons vat die lang pad
Ek sluk my woorde
Want sy lyk verbode
En sy sê
Hallo
Gee my net jou nommer want ek hou van jou
Soek nie moeilikheid nie
Het 'n plan met jou
Jy weet jy's die een wat ek van hou
Hallo
Ek weet nie wat dit is nie maar ek hou van jou
Gee my net vanaand net 'n aand saam jou
Jy weet jy's die een, die een van wie ek hou
076 498 soek jy die res dan moet jy wag
076 498 soek jy die res? (Hehe)
Oe oe oe oe oe oe
Oe oe oe oe oe oe
Bambolao
Daar is iets wat sy aantrek wat my aandag trek
Sy kom en vat my hand en ons maak ons merk
Kyk vir my ek kyk vir jou dit voel net of ons speel
Veilig deel ek elke deel kom en maak my heel
Ek sluk my woorde
Want sy lyk verbode
En sy sê
Hallo
Gee my net jou nommer want ek hou van jou
Soek nie moeilikheid nie
Het 'n plan met jou
Jy weet jy's die een wat ek van hou
Hallo
Ek weet nie wat dit is nie maar ek hou van jou
Gee my net vanaand net 'n aand saam jou
Jy weet jy's die een, die een van wie ek hou
076 498 soek jy die res? (Haha)
Oe oe oe oe oe oe
Oe oe oe oe oe oe
Bambolao
Bambolao
Siniorita
soy todo tuyo
Bambolao
Siniorita
soy todo tuyo
Bambolao
Siniorita
Soy todo tuyo
Bambolao
Siniorita
Soy todo tuyo
Ek sluk my woorde
Want sy lyk verbode
En sy sê
Hallo
Gee my net jou nommer want ek hou van jou
Soek nie moeilikheid nie
Het 'n plan met jou
Jy weet jy's die een wat ek van hou
Hallo
Ek weet nie wat dit is nie maar ek hou van jou
Gee my net vanaand net 'n aand saam jou
Jy weet jy's die een, die een van wie ek hou
Oe oe oe oe oe oe
Oe oe oe oe oe oe
Bambolao
Oe oe oe oe oe oe
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Wiehan Vlok