Credits
PERFORMING ARTISTS
4 Werke
Performer
Brendan Peyper
Performer
Dirk Van Der Westhuizen
Performer
Juanita du Plessis
Performer
Kurt Darren
Performer
Refentse
Performer
Robbie Wessels
Performer
Snotkop
Performer
Theuns Jordaan
Performer
Lianie May
Performer
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Composer
Robbie Wessels
Composer
Theuns Jordaan
Composer
Christoph Kotze
Composer
F Skead
Composer
J. Vorster
Composer
Johan Oberholzer
Composer
N. Schoombee
Composer
A. Vorster
Composer
Appel
Composer
D.vd.Westhuizen
Composer
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Lyrics
Francois Henning
Composer
Sean Butler
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Sean Butler
Producer
Lyrics
Jy's daai soet een
Dit kom so voor ek kan myself verloor as ek vir jou kyk
Jy's daai goeie een
Dis tipies jy, jy kyk verby maar jou lyf soek meer
So onskuldig jy
Op jou plek doen alles reg tot daai deur toegaan, ohh
Maar ek kyk regdeur
Die soet in jou is 'n bietjie flou as dit kom by my
(Gooi jou suiker op my) Lek my lippe af
Hou my stywer vas
Stop die vuur binne my (Voor dit smelt oor my)
Wil nie hê dit moet stop
Wil nie hê dit moet wag
Of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Voor dit smelt oor my
Gooi jou suiker op my
Voor dit smelt oor my
Gooi jou suiker op my
Oor en weer jy doen dit oor en weer vir my
Oor en weer jy kyk so mooi na my
Hart
Hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Vir altyd sal ek terug kom na my
Hart
Hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
En jy is als wat saak maak in my
Hart
Hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Vir altyd sal ek terug kom na my
Hart
Die spore van ons liefde sal my lei
Altyd na my hart toe waar jy bly
My voete stap al jare lank
Tussen rigtingwysers op die Noordwes-pad
Met 'n brief in my hand
Al die pad van Wolmaransstad
Ek voel al die ink uit die brief uittap
Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap
In my ou houthuis
Ver van Wolmaransstad
Sal jy bly
Vir 'n apple en 'n ei?
Al skeur die maan ons weg
Bly my hart na jou toe trek
Sal jy bly
Vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Al bly die skuld teen ons deure klop
Sal jy trou in 'n ou wit rok
Met my?
Die nagte raak koud maar ek hou aan ry
Veral as die trokke so verby my gly
Maar ek klou net vas
Aan die brief van Wolmaransstad
Aan my ou houthuis is 'n ou sinkdeur
In stilte val ek op my knieë neer
Daar was donderweer
En daar staan Lillie
Voor my
Sal jy bly
Vir 'n apple en 'n ei?
Al skeur die maan ons weg
Bly my hart na jou toe trek
Sal jy bly
Vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Al bly die skuld teen ons deure klop
Sal jy trou in 'n ou wit rok
Met my?
Sal jy bly
Vir 'n plaas met 'n ou houthuis?
Al bly die skuld teen ons deure klop
Sal jy trou in 'n ou wit rok
Met my?
Sal jy bly?
Dala hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo
Hambamba hoo
Dala hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo
Hambamba hoo
Gooi water gooi sand, want my hart is aan die brand vir jou
Vir jou
Bring emmers, bring grawe, kom kyk of jy die vlamme uit
Kan hou
So staan 'n bietjie nader
Dat ons twee kan vergarder
Dan was ek jou hoe 'n hart kan brand (Hey)
Dala hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo
Hambamba hoo (Hey)
Dala hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo
Hambamba hoo (Hey)
Gooi water, gooi sand
Dala hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo
Hambamba hoo (Hey)
Dala hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo
Hambamba hoo (Hey)
Dala hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo
Hambamba hoo (Hey)
Dala hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
Hambamba hoo
Hambamba hoo hoo
So as dit lyk soos vakansie
En dit ruik soos vakansie
En dit suip soos vakansie, is dit vakansie?
En as dit klink soos vakansie
En dit blink soos vakansie
En dit drink soos vakansie, is dit vakansie?
Die jol is dik in Desember
Dik in Desember, al die boude lyk soos prente
Parmantige presente, kyk hoe pronk al die vente
Brannewyn trek nou rente
Jol is dik in Desember (Dik in Desember)
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember, Desember is dik
Ons gaan stilsit verban
Kom steek die webers aan
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Girls in die karavaan
Hul maak my tent opslaan
Is lus vir morsig raak totdat jou ma verjaar
Oh we oh
Is lus vir slordig raak tot in die nuwe jaar
Oh we oh
Is lus vir morsig raak totdat jou ma verjaar
Oh we oh
Ons gaan die dubbels drink totdat die toekoms blink
Oh we oh
Ja, ons gaan dubbels drink totdat die toekoms blink
Ons gaan dorp toe
Ja, ons gaan dorp toe
As jy wil dans vra ek jou mooi, Pappa sê klim in die Ford toe
Want ek vat jou dorp toe
Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
Jy's flippen sexy
Jy's freaking mooi (Ahh)
Jy's blerrie oulik
Jy's donderstorm lekker (Ah-ah-ah)
En amper net so lekker soos ekke
Ah-ah-ah
Jy's flippen sexy
Jy's freaking mooi
So blerrie oulik
Moerby-mooi verby (Ah-ah-ah)
So lê 'n bietjie langer by my (Ah-ah-ah)
Lê 'n bietjie langer by my
So lê 'n bietjie langer by my
Wys my jou lemoene
Of jou boerpampoene
Ek wil so graag aan dit voel
Of jou kaalgatperskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
En ons skreeu
Wys my jou lemoene
Of jou boerpampoene
Ek wil so graag aan dit voel
Of jou kaalgatperskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
Ek sal dit definitief moet proe
Ek sal dit definitief moet proe
Arm maar gelukkig, ons vat hom by die horings
Maak hom mooi, maak hom sag, maak hom maak, maak hom joune
Da' vat hy
My bokkie da' vat hy
Vleisie op die kole
‘n Broodjie in die oond
Was die tyd van ons lewe
Aand om te onthou
Da' vat hy
Mmh my bokkie, da' vat hy
Niks fout met 'n drie liter Ford
Twee liter Coke
Een brandewyn-lyfie, met haar rokkie kort
Dis besigheid voor
En partytjie van agter
Gooi hom in die son dat hy revs optel
Da' vat hy
Da' vat hy
Want 'n warm patat laat die skote klap
Da' vat hy
Da' vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da' vat hy
O my bokkie, da' vat hy
Hy lyk soos 'n kondoom vol akkers
Niemand kyk hom in die oë nie net sy makkers
Want hy kry jou dalk alleen by die lockers
In die gym
‘n 9volt battery sy vitamin pil
En vra jy hom waar hy bly hy sê hy bly stil
Maar die opinies verander as hy hard gil
In die gym
Sy bende noem hom Bench-Press-Stacey
As hy gil klink dan hy soos 'n meisie
Hy 's die leier van die gang-alsatians
Maar ook die owner van die gym of all nations
Dis die gym of all nations
Hier's Asians, Israelis, die Scottish en die Irish
Hier's somtyds Filipyne, selfs Filistyne
En soms dan ook die manne van die myne
En dan het ons die bendes
Die Alsatians, temptations, die hundred and one Dalmatians
Verloor hulle frustrations
By die gym of all nations
Dis die gym of all nations
Hier's Asians, Israelis, die Scottish en die Irish
Hier's somtyds Filipyne, selfs Filistyne
En soms dan ook die manne van die myne
En dan het ons die bendes
Die Alsatians, temptations, die hundred and one Dalmatians
Verloor hulle frustrations
By die gym of all nations
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai
Kaalvoet sokkie (Ooh whoa oh oh)
Want ons gaan kaalvoet sokkie
Daai voete jeuk en sal mos nooit kan jok nie
Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in
Kaalvoet sokkie (Ooh whoa oh oh)
Written by: A. Vorster, Appel, Christoph Kotze, D.V. Niekerk, D.vd.Westhuizen, Don Kelly, F Skead, Francois Henning, J. Vorster, J.du Plessis, Johan Oberholzer, N. Schoombee, R. Wessels, S. Butler, Theuns Jordaan