Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Ferdinand Skead
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Ferdinand Skead
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Producer
Lyrics
Kom draai my om
In die middel van die nag en soen my
Al wat ek vra is raak aan my
Raak aan my
Gee my bietjie meer en
Ooh
Lê met jou lyf hier teen my
Jy kan doen wat jy wil met my
Kom en maak dit
Maak dit bietjie lekkerder
Ek sien jou lyf hier langs my
Hoor jy die stilte buite
Dis net die nag geluide nou
Ek vryf my hande oor jou
Maar ek sien jy slaap alankal
Wens jy kon wakker bly
Kom draai my om
In die middel van die nag en soen my
Al wat ek vra is raak aan my
Raak aan my
Gee my bietjie meer en
Ooh
Lê met jou lyf hier teen my
Jy kan doen wat jy wil met my
Kom en maak dit
Maak dit bietjie lekkerder
Ek weet dit raak al later
En ek sien jy is nou wakker
Het jou hart geweet ek dink aan jou
Jy vryf jou hande oor my
Voel jou hartklop lê hier teen my
Gaan ons nou wakker bly
Kom draai my om
In die middel van die nag en soen my
Al wat ek vra is raak aan my
Raak aan my
Gee my bietjie meer en
Oooh
Lê met jou lyf hier teen my
Jy kan doen wat jy wil met my
Kom maak dit
Maak dit bietjie lekkerder
Ek sien jou lyf hier langs my
Hoor jy die stilte buite
Dis net die nag geluide nou
Kom draai my om
In die middel van die nag en soen my
Al wat ek vra is raak aan my
Raak aan my
Gee my bietjie meer en
Oooh
Lê met jou lyf hier teen my
Jy kan doen wat jy wil met my
Kom maak dit
Maak dit bietjie lekkerder
Kom draai my om
In die middel van die nag en soen my
Al wat ek vra is raak aan my
Raak aan my
Gee my bietjie meer en
Oooh
Lê met jou lyf hier teen my
Jy kan doen wat jy wil met my
Kom maak dit
Maak dit bietjie lekkerder
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead