Upcoming Concerts for Snotkop
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Vocals
Dirk van Niekerk
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Composer
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Composer
Dirk van Niekerk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[PreChorus]
Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar's my geeks, my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
[Chorus]
Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris, aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this, jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
[Verse 1]
Die beat gaan jou
Die beat gaan jou
[Chorus]
Jy dog ek’s lig in die broek
Toe spring ek mos uit ‘n koek
Nou's almal heavy gehook
Wag, kom ek drop jou ‘n pin
Nee hokaai hang aan ‘n tak
My bra, jy dog dis goodluck
Hoe't dit gebeur? What the fudge?
Wag, kom ek drop jou ‘n pin
[Verse 2]
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Sê wat?
Tequila, ek skrik nie
‘n Ninja, ek skrik nie
My skoonma, ek skrik nie
Ek skrik vi-vi-vir niks nie
[PreChorus]
Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar's my geeks, my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
[Chorus]
Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris, aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this, jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
[Verse 3]
Wiks
Die beat gaan jou wiks
Hier's hy nou, uh
[Verse 4]
Katjie van die baan (Issit?)
Nek van die plek (Dis-dit)
Jy het gedog jy is net 'n misfit (Misfit?)
Wag kom ons Google'it
Bielie van die bosveld
Brakke van die straat (Legit)
En jy't gedink jy is net 'n niksnut (Niksnut)
Wag kom ons Google'it
[Verse 5]
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Sê wat?
‘n Spietkop, ek skrik nie
‘n Loopdop, ek skrik nie
Ek’s Snotkop, ek skrik nie
Ek skrik vi-vi-vir niks nie
[PreChorus]
Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar's my geeks, my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
[Chorus]
Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris, aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this, jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
Ek skrik vi-vi-vir niks nie
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning