Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Vocals
Jay
Jay
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Vergeet van die lobola
Ek is klaar vir jou 'n bees
Nou laai daai biltong in my Volla
En vat my waar ek graag wil wees
Net 'n R2 in my gatsak
Ek vang 'n teddie met 'n ring
Oe, gooi daai petrol vir 'n honderd
Dit sal ons by die grenspos bring
Ek wil te vroeg, wil weer te vroeg sê ek is lief vir jou
Ek wil te gou, wil sommer nou
In 'n kerkie op die platteland gaan trou
Komaan en wees my volgende fout
Kan ons maar in, ek wil net in mekaar se arms bly
Ek wil dit hê tot almal sê, ons moet 'seblief net 'n kamer gaan kry
Oe, want ek het planne met jou
Jy lyk soos my volgende fout
Hierdie keer is dinge anders
Sê ek altyd vir myself
Dit was natuurlik nooit my fout gewees
So die ander kere tel nie
En jy weet my pa sal nee sê
Dis nie hy wat jou wil trou
En as jou mamma nie die koek bak
Krispy Kreme vir my en jou
Ek wil te vroeg, wil weer te vroeg sê ek is lief vir jou
Ek wil te gou, wil sommer nou
In 'n kerkie op die platteland gaan trou
Komaan en wees my volgende fout
Kan ons maar in, ek wil net in mekaar se arms bly
Ek wil dit hê tot almal sê, ons moet 'seblief net 'n kamer gaan kry
Oe, want ek het planne met jou
Jy lyk soos my volgende fout
Dis kinderagtig, soveel alarms
Hy los die klere op die vloer, maar kyk daai arms
Sy kan nie kosmaak, ek kou net klippe
Sy skel my heeltemal te veel, maar kyk daai lippe
Ek wil te vroeg, wil weer te vroeg sê ek is lief vir jou
Ek wil te gou, wil sommer nou
In 'n kerkie op die platteland gaan trou
Komaan en wees my volgende fout
Kan ons maar in, ek wil net in mekaar se arms bly
Ek wil dit hê tot almal sê, ons moet 'seblief net 'n kamer gaan kry
Oe, want ek het planne met jou
Jy lyk soos my volgende fout
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out