Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Druk die wekker af, slaap laat, moenie worry nie
En skip vandag die draf, jy's al klaar flippen lekker verby
So lê 'n bietjie langer by my
[Verse 2]
Laat die foon maar lui, druk hom dood, bietjie stywer aan my sy
En daar's nog pizza van gisteraand om die babbie reg te kry
So lê 'n bietjie langer by my
[Verse 3]
Tien uur was ons daar, elfuur was ons klaar, bietjie lekker
Twee-uur het gekom, sesuur was die son op ons
En langs die leë bottel soet rosé
Het jy jou nommer in die sand geskryf
[Verse 4]
Jy's flippen sexy
Jy's freakin mooi
Jy's blerrie oulik
Jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke
[Verse 5]
Jy's flippen sexy
Jy's freaken mooi
Jy's blerrie oulik
Moerbymooi verby
So lê 'n bietjie langer by my
Lê 'n bietjie langer by my
[Verse 6]
Breakfast in die bed is nou net wat ons nodig het
Dit voel asof ek droom, want dis aarbeie en room en bietjie jy
So lê 'n bietjie langer by my
[Verse 7]
Tienuur was ons daar, elfuur was ons klaar, bietjie lekker
Twee-uur het gekom, sesuur was die son op ons
En langs die leë bottel soet rosé
Het jy jou nommer in die sand geskryf
[Verse 8]
Jy's flippen sexy
Jy's freaken mooi
Jy's blerrie oulik
Jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke
[Verse 9]
Jy's flippen sexy
Jy's freaken mooi
Jy's blerrie oulik
Moerbymooi verby
So lê 'n bietjie langer by my
Lê 'n bietjie langer by my
[Verse 10]
Jy's asemrowend
Een van 'n soort
So kom ons vat 'n regmaker
Dan begin ons weer van voor
[Verse 11]
Jy's flippen sexy
Jy's freakin mooi
Jy's blerrie oulik
[Verse 12]
Jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke
[Verse 13]
Jy's flippen sexy
Jy's freaken mooi
Jy's blerrie oulik
[Verse 14]
Moerbymooi verby
So lê 'n bietjie langer by my
Lê 'n bietjie langer by my
So lê 'n bietjie langer by my
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out