Upcoming Concerts for Dirk Van Der Westhuizen
Top Songs By Dirk Van Der Westhuizen
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Ferdinand Skead
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Producer
Lyrics
(Maak my sommer roekeloos)
Ek het 'n gedagte
Ek wil dit vir jou sê
Terwyl jy by my met jou kop hier op my bors lê
Is ek in die hemel
Want my liewe magtig
Jy's van jou kop tot by jou tone bitter pragtig
Ek trek my weg
Jy trek my nader
Ek sê sagter jy gaan harder
Iemand stop ons want ek verloor beheer
Ek het nooit gedink die lekker kon so lekker wees nie
Ek probeer dit keer maar ekke wil nie eers nie
Dit is te veel vir my
Ag gee bietjie meer vir my
Ek wil dit in hou maar ek kan nie meer ek kan nie meer nie
Hoe harder ek probeer ek kan dit net nie keer nie
So bitter lank gesoek vir iemand soos jy
Maak my sommer Roekeloos, jy
Maak my sommer Roekeloos, jy
Roekeloos
Maak my sommer Roekeloos
Kan ons in die bed bly
Al is dit Vrydag
Die hele wêreld buite los hy kan vir ons wag
Dalk is ek seinig
Wil jou net vir my hê
Maar ek is jammer ekke moet dit weer vir jou sê
Ek trek my weg
Jy trek my nader
Ek sê sagter jy gaan harder
Iemand stop ons want ek verloor beheer
Ek het nooit gedink die lekker kon so lekker wees nie
Ek probeer dit keer maar ekke wil nie eers nie
Dit is te veel vir my
Ag gee bietjie meer vir my
Ek wil dit in hou maar ek kan nie meer ek kan nie meer nie
Hoe harder ek probeer ek kan dit net nie keer nie
So bitter lank gesoek vir iemand soos jy
Maak my sommer Roekeloos, jy
Maak my sommer Roekeloos, jy
Roekeloos
Maak my sommer Roekeloos
Jy trek my nader
Ek sê sagter jy gaan harder
Iemand stop ons want ek verloor beheer
(Nooit gedink nie)
Ek het nooit gedink die lekker kon so lekker wees nie
Ek probeer dit keer maar ekke wil nie eers nie
Dit is te veel vir my (Te veel vir my)
Ag gee bietjie meer vir my (Meer vir my)
Ek wil dit in hou maar ek kan nie meer ek kan nie meer nie
Hoe harder ek probeer ek kan dit net nie keer nie
So bitter lank gesoek vir iemand soos jy
Maak my sommer Roekeloos, jy
Maak my sommer Roekeloos, jy
Roekeloos
Maak my sommer Roekeloos
Written by: Johan Oberholzer