Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Danny Smoke
Danny Smoke
Arranger
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Songwriter
Roux Cloete
Roux Cloete
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Mastering Engineer

Lyrics

Vergeet, vergewe, lewe
Die aand is jonk en ons is hier
Ons is nou hier
Gerat, gereed, geeërd om
Die prop te skop tot môre kom
Tot môre kom, tot môre kom
Gee hom gas al die lekker lywe
Vas, vas, vas
Maak of jy mal is, ek sê so
Doen sommer alles, ek sê so
Gryp my nou
My mond water vir jou, jou, jou
Ek gaan nie ophou, ek sê so
Ek wil nie ophou, ek sê so
Ek sê so
Maak vol maak leeg, maak weer vol
Die aand is daarts hy is in die kol
Kom ons speel hy is in die kol
Hy is in die kol
Gee hom gas al die lekker lywe
Vas, vas, vas
Maak of jy mal is, ek sê so
Doen sommer alles, ek sê so
Gryp my nou
My mond water vir jou, jou, jou
Ek gaan nie ophou, ek sê so
Ek wil nie ophou, ek sê so
Ek sê so
Hou vas ons gaan nou draai, ons maak ‘n groot lawaai
Kom ons lig die dak
Ons maak net wat ons wil
Skree en dans en gil, kom ons lig die dak
Hou vas ons gaan nou draai ons maak ‘n groot lawaai
Kom ons lig die dak
Kom ons maak net wat ons wil
Skree en dans en gil, kom ons lig die dak
Gee hom gas al die lekker lywe
Vas, vas, vas
Maak of jy mal is, ek sê so
Doen sommer alles, ek sê so
Gryp my nou
My mond water vir jou, jou, jou
Ek gaan nie ophou, ek sê so
Ek wil nie ophou, ek sê so
Ek sê so
Written by: Danny Smoke, Paulo Azevedo, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out