Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Composer
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
Producer

Lyrics

Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty thirties
Ek is stout
Ek het nou eers begin
Lewe was swaar
Maar ek kan nou weer sing
Moes myself seker leer ken
Om my woorde neer te pen
En te weet wat ek wil hê
Onthou my toe
Maar weet wie ek nou is
Baie geleer
En net te veel gemis
Moes myself seker eers vind
Ook nie meer vandag se kind
Om te wees wie ek nou is
Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty thirties
Gee my tequila gee my braaibroodjies
Ek wil alles altyd kan onthou
want dis my dirty thirties
Lewe begin nou eers
Die beste tyd
Die mooiste dinge wag vir ons vooruit
Moes myself seker verstaan
Om te weet waarheen ek gaan
En dis genoeg vir my
Almal weet presies wat die hart wil sien
Geluk is iets wat almal tog verdien
Maar net die Here kan bepaal
Waar jy vrede kan gaan haal
Om te wees wie jy wil wees
Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty thirties
Gee my tequila gee my braaibroodjies
Ek wil alles altyd kan onthou
want dis my dirty thirties
My lewe't altyd stil gestaan
Was te bang vir wat verkeerd kon gaan
Nou's ek reg vir 'n beste tyd
Wat hulle noem dirty thirties
Jy is so delicious
Lyk vir my suspicious
Maak my sommer vicious
Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty thirties
Gee my tequila gee my braaibroodjies
Ek wil alles altyd kan onthou
want dis my dirty thirties
Gee my braaivleis gee my memories
Ek wil lewe dis my dirty thirties
Gee my tequila gee my braaibroodjies
Ek wil alles altyd kan onthou
want dis my dirty thirties
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead
instagramSharePathic_arrow_out