Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Chris Steyn
Lead Vocals
Rixie Roman
Bass
David Klassen
Drums
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Curt Petrus
Piano
Barthlo Visagie
Rhythm Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske
Songwriter
Christoph Kotze
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Devereaux Oosthuizen
Producer
Lyrics
[Verse 1]
En ons is ons te emosioneel
Verloor ons self, ons self beheer
Ja woord wen klip want woorde maak ons seer
[Verse 2]
Ek dwaal gereeld op niemands pas
En ek soek konstant na groener gras
Na die een wat in my, die een wat by my sal pas
[Chorus]
Kom lê neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis
Wat jou hart van vol is
En kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my viraltyd langs jou neer
[Chorus]
Kom en lê neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis
Wat jou hart van vol is
En kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my viraltyd langs jou neer
[Verse 3]
Sal jy die vuur vir my aansteek?
Die hitte in my kweek
By my staan al word ons oud?
Sal jy my dra deur die vrees?
'n Lig vir my wees
As dit koud is my warm hou?
[Chorus]
Kom en lê neer
Lê my neer
Wys my wat ek mis
Wat jou hart van vol is
En kom en vat die seer
Vat my seer
En lê my viraltyd langs jou neer
En lê my viraltyd langs jou neer
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske