Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Vocals
Werner Beukes
Werner Beukes
Background Vocals
J. Greyling
J. Greyling
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Nerine Gardiner
Nerine Gardiner
Composer
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
Co-Producer
Werner Beukes
Werner Beukes
Producer
J. Greyling
J. Greyling
Co-Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hoe kan jy kyk na my en dink eks reg vir jou?
En wat ek sien is foute wat net nie ophou nie
Hoe kyk jy mis die dinge wat my heeltyd pla?
Jy kyk verby my sleg sonder om vrae te vra
[Verse 2]
Ek wil sien wat jy sien as jy na my kyk
Ek wil weet hoe ek vir jou so mooi kan lyk
[Chorus]
Deur jou oë wil ek alles sien
Vir eers die wêreld self geniet
Ek wil voel hoe jy die lewe vier
Ek wil leef deur jou, deur jou oë
Wil ek alles sien, 'n oomblik soos 'n avontuur
Ek wil weet hoekom ek jou verdien
Ek wil myself sien deur jou oë
(Ek wil myself sien deur jou oë)
[Verse 3]
Hoe kan jy elke vyand met 'n glimlag groet?
In plaas van sleg sien jy net altyd alles goed
Ek weet nie hoe jy toelaat in jou hart van goud
Maar ek wil bly en saam jou kyk verby elke fout
[Verse 4]
Ek wil sien wat jy sien as jy na my kyk
Ek wil weet hoe ek vir jou so mooi kan lyk
[Chorus]
Deur jou oë wil ek alles sien
Vir eers die wêreld self geniet
Ek wil voel hoe jy die lewe vier
Ek wil leef deur jou, deur jou oë
Wil ek alles sien, 'n oomblik soos 'n avontuur
Ek wil weet hoekom ek jou verdien
Ek wil myself sien deur jou oë
Ek wil myself sien deur jou oë
[Verse 5]
Neem my saam sodat ek meer soos jy kan wees
Leer my sodat ek ook meer kan gee
[Chorus]
Deur jou oë wil ek alles sien
Vir eens die wêreld self geniet
Ek wil voel hoe jy die lewe vier
Ek wil leef deur jou, deur jou oë
Wil ek alles sien, 'n oomblik soos 'n avontuur
Ek wil weet hoekom ek jou verdien
Ek wil myself sien deur jou oë
Ek wil myself sien deur jou oë
[Chorus]
Deur jou oë wil ek alles sien
Vir eens die wêreld self geniet
Ek wil voel hoe jy die lewe vier
Ek wil leef deur jou, deur jou oë
Wil ek alles sien, 'n oomblik soos 'n avontuur
Ek wil weet hoekom ek jou verdien
Ek wil myself sien deur jou oë
(Ek wil myself sien)
Ek wil myself sien deur jou oë
Written by: Nerine Gardiner, Vaughan Gardiner
instagramSharePathic_arrow_out