Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Ray Dylan
Composer
Nikolaus Presnik
Nikolaus Presnik
Composer
Tony Hendrik
Tony Hendrik
Composer
Bernd Meinunger
Bernd Meinunger
Lyrics
Fredi Nest
Fredi Nest
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Louis van den Berg
Louis van den Berg
Lyrics

Lyrics

Dis verby en nou's dit ek en jy
Het nog 'n kans gekry
Ek's hier om hier te bly
Elke oomblik sonder jou
Keer op keer, ek't onthou
En dit is nag om sonder jou te wees
Elke mooi herinnering
Het gedagtes terug gebring
'n Minuut voel 'n ewigheid
Dis verby en nou's dit ek en jy
Het nog 'n kans gekry
Ek's hier om hier te bly
Dis verby en nou's dit ek en jy
Laat ons liefde vlerke kry
Kom lê jou hart by my, dis verby
Gisteraand se party is oor en uit
Die son begin oor die berge kruip
En die wiele draai
Ja, die wiele draai
Vanaand begin ons weer van voor
Ons hou aan soek, ja, oor en oor
En my hart is vol
Ja, my hart is vol
Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry?
Gaan die voëltjies vanaand weer koring sny?
Hokaai, stop die lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly
Hokaai, stop die lorrie, vanaand is dit net ek en jy
En jy, en jy
Hokaai, stop die lorrie, bring al jou pêlle saam
Hokaai, stop die lorrie, ons gaan dans laat die stof so staan
Hokaai, stop die lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly
Hokaai, stop die lorrie, vanaand is dit net ek en jy
Hokaai, stop die lorrie, dis hier waar ek vanaand wil bly
Hokaai, stop die lorrie, vanaand is dit net ek en jy
Al het ek nie 'n plaas nie, ek ry darem 'n BMW
Want my pa was mos te arm om 'n plaas vir my te gee
Nou bly ek op die dorp en ek vry maar 'n bietjie rond
Want ek kan nie meer wag nie, om 'n goeie pa te word
Want hier binne, hier binne, hier binne klop 'n boerehart
Ja, ek soek na 'n boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat
Nou droom ek van my bekkie wat in Afrikaans kan soen
Met die mooiste toppie en die kortste rokkie wat alles vir my kan doen
Want hier binne, hier binne, hier binne klop 'n boerehart
Ek soek na 'n boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat
Want hier binne, hier binne, hier binne klop 'n boerehart
Ja, ek soek na 'n boerebekkie om hierdie boerseun se hart te vat
Die hemel treur, 'n engel is weg
Jy is te mooi om 'n mens te wees
Nou wonder ek, kan jy my sê
Wat op aarde gaan nou gebeur
Die hemel treur, 'n engel is hier
Jy maak die lekkerkry in my wakker
Die hemel treur
Ek's lief vir jou, ek besluit dit sommer dadelik, hier en nou
Kom vat my hand, kom toer met my deur onse hele land
Jy moet net ja sê, ek weet ek wil jou hê
Maar jy's in beheer, nou sê ek net weer
Die hemel treur, 'n engel is hier
Jy maak die lekkerkry in my wakker
Ek kan nie meer, ek's finish en klaar
As ek jou het, laat ek jou nooit weer gaan nie
Tot die hemel op ons neerval
Die hemel treur
Written by: Bernd Meinunger, Don Kelly, Fredi Nest, Louis van den Berg, Marc Brendon, Nikolaus Presnik, Ray Dylan, Tony Hendrik
instagramSharePathic_arrow_out