Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Lyrics

Ek soek verbintenis
As ek aanhou soek, gaan ek nie kry nie
My oë moet toe bly want
Jy hou nie plek vir my nie
Jy wil rus en vrede hê
Kan ons aanhou soen en nie baklei nie
Hoor hoe sê jy hou my, maar jy
Jy wou nie bly nie
Ek is moeg gekeer
Verwoes my weer
My hart, my bloed, ek sweer
Jou mond, jou lippe is gif
Jou lyf, jou stem, jou gesig
Die pyn is wet, ek's maar net 'n digter
Maar deur die pyn neem jou asem my weer terug
As ek val vir als, sal ek staan vir niks
Ek balanseer en jy's die rede
Liefling, jy's my gif
Liefling, jy's my gif
Ek hou nie van die duike wat jy
Oral om my in my lewe los nie
Maar dit vertel 'n storie van my
Elke letsels het sy waarde
Jy wil rus en vrede hê
Kan ons aanhou soen en nie baklei nie
Hoor hoe sê jy hou my, maar jy
Jy wou nie bly nie
Ek is moeg gekeer
Verwoes my weer
My hart, my bloed, ek sweer
Jou mond, jou lippe is gif
Jou lyf, jou stem, jou gesig
Die pyn is wet, ek's maar net 'n digter
Maar deur die pyn neem jou asem my weer terug
As ek val vir als, sal ek staan vir niks
Ek balanseer en jy's die rede
Liefling, jy's my gif
Liefling, jy's my gif
Jou mond, jou lippe is gif
Jou lyf, jou stem, jou gesig
Die pyn is wet, ek's maar net 'n digter
Maar deur die pyn neem jou asem my weer terug
As ek val vir als, sal ek staan vir niks
Ek balanseer en jy's die rede
Liefling, jy's my gif
Liefling, jy's my gif
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out