Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Annelie
Performer
Annelie du Toit
Lead Vocals
Owald van Schalkwyk
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Annelie du Toit
Songwriter
Owald van Schalkwyk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Owald van Schalkwyk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Elke oggend word ek wakker en ek wil jou sien
Op groen oë en dimpels raak mens maklik verlief
Jy praat 'n ander taal
Maar dis een wat ek verstaan
[Verse 2]
Wou nog nooit my spasie met iemand deel
Maar sonder jou raak my spasie te veel
Ek hou van wat ek sien
Jy lyk soos virewig
[Verse 3]
Ek wil jou net vir my hou
Ek's selfsugtig as dit kom by jou
[Verse 4]
As jy ‘n soen het op jou lippe sal ek dit vat
As jy bang is vir die stilte sal ek heel aand praat
Ek was tevrede op my eie toe kom jy verby
Was nog nooit een vir liefde en maanskyn
Maar kyk nou
Ek verruil my enkelvoud vir 'n lewe saam met jou
[Verse 5]
Ek't nog nooit eers regtig van rose gehou
Was nie een vir die briefies en date night hou
Maar met jou in die prentjie, voel ek heel anders
[Verse 6]
Ek kan nie genoeg van jou tyd kry nie
Wil alles van jou hê dit voel vreemd om te sê
Ek's verlief ek het verloor
Teen al my bruê en mure
[Verse 7]
Ek wil jou net vir my hou
Ek's selfsugtig as dit kom by jou
[Verse 8]
As jy ‘n soen het op jou lippe sal ek dit vat
As jy bang is vir die stilte sal ek heel aand praat
Ek was tevrede op my eie toe kom jy verby
Was nog nooit een vir liefde en maanskyn
Maar kyk nou
Ek verruil my enkelvoud vir 'n lewe saam met jou
[Verse 9]
Jy is my plan A en daars geen plan B
Jou naam is in my hart graveer
Dit voel reg
Ek sien vir die eerste keer hoe liefde werk (Hoe liefde werk)
[Verse 10]
As jy ‘n soen het op jou lippe sal ek dit vat
As jy bang is vir die stilte sal ek heel aand praat
Ek was tevrede op my eie toe kom jy verby
Was nog nooit een vir liefde en maanskyn
Maar kyk nou
Ek verruil my enkelvoud vir 'n lewe saam met jou
[Verse 11]
Ek verruil my enkelvoud vir 'n lewe saam met jou
Written by: Annelie du Toit, Owald van Schalkwyk