Lyrics

[Verse 1]
Ons het 'n klein stukkie gras wat ons 'n tuin kan noem
En as ons kaalvoet dans op daai stukkie groen
Weet ek dit maak nie saak waar ons onself bevind
Dis die eenvoud saam wat dit laat maklik klink
[PreChorus]
Op die pad, in die stad, in die veld of in die mielieland
Gee ons 'n halwe kans om tussen sterre te dans tot ons omval
[Chorus]
Ek sal moet lieg, ek sal moet jok
As ek sê jy is nie 'n tien nie
Ja, ek lieg, ja, ek jok
As ek nie perfeksie sien nie
Raak net meer verlief
Nog 'n wyntjie, asseblief
Ek kan nie lieg, ek kan nie jok nie
Ek kan myself nie stop nie
Kan nie lieg, kan nie jok
Die lekkerste, lekkerste ding
Om te doen is te soen
'n Twaalf uit tien tipe soen
[Verse 2]
Soms is die laaste slukkie in die ou staankas
Daai slegte brandewyn, dis nou al wat pas
Ek weet dit maak nie saak wat al die ander dink
Want dis ek en jy wat dit laat lekker klink
[PreChorus]
Op die pad, in die stad, in die veld of in die mielieland
Gee ons 'n halwe kans om tussen sterre te dans tot ons omval
[Chorus]
Ek sal moet lieg, ek sal moet jok
As ek sê jy is nie 'n tien nie
Ja, ek lieg, ja, ek jok
As ek nie perfeksie sien nie
Raak net meer verlief
Nog 'n wyntjie, asseblief
Ek kan nie lieg, ek kan nie jok nie
Ek kan myself nie stop nie
Kan nie lieg, kan nie jok
Die lekkerste, lekkerste ding
Om te doen is te soen
'n Twaalf uit tien tipe soen
[Bridge]
Ek belowe ons maak min moeilikheid
Want ons figure dit uit, ek en jy
Partykeer impulsief
Maar ek moet nou bieg
Die lekkerste lekker is jy
[Verse 3]
Ek sal moet lieg, ek sal moet jok
As ek sê jy is nie 'n tien nie
Ja, ek lieg, ja, ek jok
As ek nie perfeksie sien nie
Raak net meer verlief
Nog 'n wyntjie, asseblief
[Chorus]
Ek sal moet lieg, ek sal moet jok
As ek sê jy is nie 'n tien nie
Ja, ek lieg, ja, ek jok
As ek nie perfeksie sien nie
Raak net meer verlief
Nog 'n wyntjie, asseblief
Ek kan nie lieg, ek kan nie jok nie
Ek kan myself nie stop nie
Kan nie lieg, kan nie jok
Die lekkerste, lekkerste ding
Om te doen is te soen
'n Twaalf uit tien tipe soen
[Outro]
'n Twaalf uit tien tipe soen
'n Twaalf uit tien tipe soen
'n Twaalf uit tien tipe soen
'n Twaalf uit tien tipe soen
Written by: Dirk van Niekerk, Leah, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out