Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Lead Vocals
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Electric Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Songwriter
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

(Ooh-ooh-ooh-ooh) (Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh) Verskillend maar ons twee weet Geknip uit dieselfde kleed Ek dink ons het iets hier beet Geknip uit dieselfde kleed Trek maar weg ek hou jou vas Sal die seer van jou af was Ek's die kleur wat by jou pas Trek maar weg ek hou jou vas Sal jy net myne wees? Ek vra jou mooi al het ons alreeds Baklei, gestry, vermy, weer opgemaak So sal jy? Sal jy net myne wees? (Ooh-ooh-ooh-ooh) (Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh) Soek jou al jare lank Vir jou kan ek net se dankie Mhm, jy's beter as elke drankie Ek soek jou al jare lank hier Trek maar weg ek hou jou vas Sal die seer van jou af was Ek's die kleur wat by jou pas Trek maar weg ek hou jou vas Sal jy net myne wees? Ek vra jou mooi al het ons alreeds Baklei, gestry, vermy, weer opgemaak So sal jy? Sal jy net myne wees? (Ooh-ooh-ooh-ooh) (Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh) Sal jy net myne wees? Verskillend maar ons twee weet Geknip uit dieselfde kleed (Whoa-whoa-whoa) Sal jy net myne wees? Ek vra jou mooi al het ons reeds Baklei, gestry, vermy, weer opgemaak So sal jy? Sal jy net myne wees? Sal jy net myne wees?
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out