Music Video

Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug
Watch Juan Boucher - Vlieg Met Jou Liefde Terug on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Juan Boucher
Songwriter

Lyrics

Lei my in die beloofde land
En vat my hand aan die ander kant
Ek staan soos Simson met al sy krag teen die pilare
Ek hoor jou stem deur die branders breek
Met die wind wat smeek
Wat min van liefde weet
So, laat jou wysheid my
Reguit teen die pad van liefde kry
Ek gee nie om of iemand probeer nie
Om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart
Daar's 'n vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand
Jy is die lig aan die einde van die tonnel
Kom die son na elke storm terug
En ek vlieg met jou liefde terug
Jy is die lig aan die einde van die tonnel
Kom die son na elke storm terug
En ek vlieg met jou liefde terug
Ek's meer in lyding as jou hart seer is
Jy moet nooit vergeet dat ek by die deur is
Soos Simson met al sy krag teen die pilare
Ek voel jou oë deur die wolke huil
Ek's 'n skip in jou see wat op wind van liefde seil
So laat jou wysheid my reguit teen die pad van vrede kry
Ek gee nie om of iemand probeer nie
Om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart
Daar's 'n vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand
Jy is die lig aan die einde van die tonnel
Kom die son na elke storm terug
En ek vlieg met jou liefde terug
Jy is die lig aan die einde van die tonnel
Kom die son na elke storm terug
En ek vlieg met jou liefde terug
Jy is die lig aan die einde van die tonnel
Kom die son na elke storm terug
En ek vlieg met jou liefde terug
Ek gee nie om of iemand probeer nie
Om ons twee van mekaar te skeer nie, sal nooit gebeur nie
Want met jou in my lewe het ek krag in my hart
Daar's 'n vlam in ons huis wat reg in die middel van ons twee brand
Jy is die lig aan die einde van die tonnel
Kom die son na elke storm terug
En ek vlieg met jou liefde terug
Jy is die lig aan die einde van die tonnel
Kom die son na elke storm terug
En ek vlieg met jou liefde terug
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out