Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Eloff
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Eloff
Composer
Hugo Ludik
Composer
Nicholas Jordaan
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Producer
Lyrics
[Intro]
Die ligte flikker op haar heupe soos sy gatswaai op die ritme
Soek so graag 'n happie maar sy's verbode vrugte
Net om te mag kyk is 'n straf, ek lek my lippe af
[Verse 1]
Oh gats
Wat bel sy hierdie tyd van die nag?
Wat as
Haar planne vannaand in myne pas?
[Verse 2]
Goeie naand, hoe nou?
Ek kyk die laaste episode van Boer Soek ‘n Vrou
Wat? Jy's buite my hek? (My hek)
Pluk ek 'n lat vir my gat
Verkeerde tyd regte plek
[PreChorus]
Hou my terug maar die wiele draai
Al die rooi vlae wapper, maar ek like dit kwaai
Ek weet ek moenie, maar die situasie's taai
Maar wat kan ek doen?
[Chorus]
As die ligte flikker op haar heupe soos sy gatswaai op die ritme
Soek so graag 'n happie, maar sy's verbode vrugte
Ai jaai-jaai, ooh ja daai's so lekker
Maar so ongesond
Ek lek my lippe af
Soet en sout soos popcorn saam met Whispers
Sy's verbode vrugte, sy's my beste vriend se suster
Net om te mag kyk is ‘n straf
Ek lek my lippe af
[Bridge]
Kan jy dit nie sien nie?
Daar is niks goed wat kan kom van die nie
Met alle respek
Jy pluk 'n lat vir my gat
Verkeerde tyd regte plek, uh
[PreChorus]
Hou my terug maar die wiele draai
Al die rooi vlae wapper maar ek like dit kwaai
Ek weet ek moenie, maar die situasie’s taai
Maar wat kan ek doen?
[Chorus]
As die ligte flikker op haar heupe soos sy gatswaai op die ritme
Soek so graag 'n happie, maar sy's verbode vrugte
Ai jaai-jaai, ooh ja daai's so lekker
Maar so ongesond
Ek lek my lippe af
Soet en sout soos popcorn saam met Whispers
Sy's verbode vrugte, sy's my beste vriend se suster
Net om te mag kyk is ‘n straf
Ek lek my lippe af
[PreChorus]
Hou my terug maar die wiele draai
Al die rooi vlae wapper maar ek like dit kwaai
Ek weet ek moenie, maar die situasie’s taai
Maar wat kan ek doen?
[Chorus]
As die ligte flikker op haar heupe soos sy gatswaai op die ritme
Soek so graag 'n happie, maar sy's verbode vrugte
Ai jaai-jaai, ooh ja daai's so lekker
Maar so ongesond
Ek lek my lippe af
Soet en sout soos popcorn saam met Whispers
Sy’s verbode vrugte
Sy’s jou beste vriend se suster
Net om te mag kyk is 'n straf
Ek lek my lippe af
Written by: Brandon Eloff, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan