Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Tami Hinesh
Tami Hinesh
Composer
Emily Shackelton
Emily Shackelton
Composer
Kate York
Kate York
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Butler
Sean Butler
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

Ons loop hier deur die strate romantiese stad
Die aand is vol beloftes waar gaan ons dit heen vat
Oh-oh (Oh-oh) Oh-oh (Oh-oh)
Dis mooier as die boeke wat ek jare al lees
Daar's nêrens in die wêreld waar ek eerder wil wees
Oh-oh (Oh-oh) Oh-oh (Oh-oh)
Die oomblik saam met jou is soos
'N foto wat ek wil onthou
Ek weet dit is vanaand net ons
Jy vat my aan my hand
Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies
Asemloos nog steeds vir jou
'N hele leeftyd om my vas te hou
Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies
Asemloos nog steeds vir jou
'N hele leeftyd om my vas te hou
Liefde onvermydelik alles is so duidelik
'N duisend sterre skyn op my en jou
Ek en jy vir altyd harte praat die waarheid
Saam kan ek en jy ons liefde bou
(Liefde bou liefde bou, liefde bou liefde bou)
Ons staan hier op die rand van die hoogste gebou
My vrese is vergete wanneer jy my vas hou
Oh-oh (Oh-oh) Oh-oh (Oh-oh)
Jou lippe raak aan myne en ek weet dis bedoel
En na al die jare is dit steeds hoe ek voel
Oh-oh (Oh-oh) Oh-oh (Oh-oh)
Die oomblik saam met jou is soos
'N foto wat ek wil onthou
Ek weet dit is vanaand net ons
Jy vat my aan my hand
Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies
Asemloos nog steeds vir jou
'N hele leeftyd om my vas te hou
Liefde onvermydelik alles is so duidelik
'N duisend sterre skyn op my en jou
Ek en jy vir altyd harte praat die waarheid
Saam kan ek en jy ons liefde bou
Asemloos
(Oh-oh-oh-ah, oh-oh-oh-ah)
Asemloos steeds verlief
Uit al die harte het jy myne gekies
Asemloos nog steeds vir jou
'N hele leeftyd om my vas te hou
Liefde onvermydelik alles is so duidelik
'N duisend sterre skyn op my en jou
Ek en jy vir altyd harte praat die waarheid
Saam kan ek en jy ons liefde bou
Asemloos
Written by: Don Kelly, Emily Shackelton, Kate York, Niel Schoombee, Tami Hinesh
instagramSharePathic_arrow_out