Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Vocals
Robin Kielly
Programming
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Jy's soos 'n son in die winter
En ek mis jou bietjie minder as jy hier is
Sonder jou is ek bitter
Ek sal myself moet bewys of jy verloor jou lus
[Verse 2]
Ek weet nou al waar om jou te kry
En as jy in klim weet ek waarheen ons ry
[Verse 3]
Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek jou tipe boer
[Verse 4]
Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek, sê my is ek
Jou tipe boer
[Verse 5]
Ek voel jy vat so versigtig
Moenie bang wees vir die val my arms sal jou vang
Sê my is jy skaam
Is jy skaam of maak jy planne
Vat maar met jou hanne aan my
[Verse 6]
Ek weet nou al waar om jou te kry
En as jy in klim weet ek waarheen ons ry
[Verse 7]
Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek jou tipe boer
[Verse 8]
Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek, sê my is ek
Jou tipe boer
[Verse 9]
Jou tipe boer
[Verse 10]
Jy sal my oë laat traan
As jy met daai somerrokkie voor my staan
Ek skeur my hart in twee
Sal hom vir jou gee as jy my net vra
[Verse 11]
Jy kan 'n man laat tjank
Want jy weet ek wens ons bly vir ewig saam
Ek skeur my hart in twee
Sal hom vir jou gee as jy my net vra
[Verse 12]
Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek jou tipe boer
[Verse 13]
Ek vat jou na die bo-dorp toe
Want jy wil mos in my hart kom boer
En ek sien hoe jy nog vir my loer
So sê my is ek, sê my is ek
Jou tipe boer
[Verse 14]
Woah
Jou tipe boer
Yeah
Jou tipe boer
Written by: Brendan Peyper