Music Video

Gaan Groot! - Juanita du Plessis (OFFICIAL MUSIC VIDEO)
Watch Gaan Groot! - Juanita du Plessis (OFFICIAL MUSIC VIDEO) on YouTube

Credits

PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
R. Claasse
R. Claasse
Songwriter

Lyrics

Gaan groot of gaan huis toe
Ag toe, toe, toe, toe kom
Dat ek wys hoe jy lekker nou jou lyf kan skud
En die dansvloer beweeg vanaand
Gaan groot of jy weet nie
'n Lekker, lekker aand om nie te vergeet nie
So vat hom aan die lywe vas
En brand hierdie vloer vanaand
Dis lekker tyd om te dans
Jy wag dat iemand jou vra
Dis nou die kans om dit te vat, vat, vat vanaand
En almal wag vir jou daar
(En almal wag vir jou daar)
Want vanaand gaan ons groot
Oe en die musiek is gelaai
Ons gaan hom vat totdat die maan gaan lê
En die hane in die oggend kraai
Gaan groot of gaan huis toe
Ag toe, toe, toe, toe kom
Dat ek wys hoe jy lekker nou jou lyf kan skud
En die dansvloer beweeg vanaand
Gaan groot of jy weet nie
'n Lekker, lekker aand om nie te vergeet nie
So vat hom aan die lywe vas
En brand hierdie vloer vanaand
En nou's die worries verby
En nou's dit ek en dis jy
En tussen almal wat hom vat, vat, vat vanaand
Het jy my arms gekry
(Het jy my arms gekry)
Dis nou jou kans om te dans
Mmm so laat jou voete jou dra
In hierdie lekker van die ritme
Is daar niks om langer meer te vra
Gaan groot of gaan huis toe
Ag toe, toe, toe, toe kom
Dat ek wys hoe jy lekker nou jou lyf kan skud
En die dansvloer beweeg vanaand
Gaan groot of jy weet nie
'n Lekker, lekker aand om nie te vergeet nie
So vat hom aan die lywe vas
En brand hierdie vloer vanaand
Ons gaan bly
Totdat die voet op die vloer verdwyn
Ons gaan bly
Totdat die sonlig in die oë kom skyn
Gaan groot of gaan huis toe
Ag toe, toe, toe, toe kom
Dat ek wys hoe jy lekker nou jou lyf kan skud
En die dansvloer beweeg vanaand
Gaan groot of jy weet nie
'n Lekker, lekker aand om nie te vergeet nie
So vat hom aan die lywe vas
En brand hierdie vloer vanaand
So vat hom aan die lywe vas
En brand hierdie vloer vanaand
Written by: R. Claasse
instagramSharePathic_arrow_out