Featured In
Top Songs By Ricus Nel
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ricus Nel
Producer
Lyrics
Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe
Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae ah-ha
Hy was die man en die bokke het in 'n ry gestaan
Met hulle stywe jeans en hulle lipstick aan ah-ha-ah-ha
By die watergat sit hy en brag
Oor die bokkies wat hy vanaand weer plat gaan trek
Dan sê hy Springbokkie-bokkie-bokkie spring vir my
Rooibokkie-bokkie sien jy kyk vir my
Staan nader
Dat ek jou in my visier kan kry
Gemsbokkie-bokkie jy's 'n wille trofee
Wildsbokkie-bokkie wil jy biltong gee
Staan nader
Ek kalibreer my geweer
Dit was die goeie ou dae boeta, glo vir my
Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
Soos almal het Oom Frikkie maar oud geword
Spoor verloor, mis geskiet ah-ha-ah-ha
Daar was 'n ooitjie oh sy was 'n mooietjie, maar hy kon haar net kwes
En sy het nooit sy dors kom les ah-ha
By die watergat sit hy nogsteeds en brag
Oor die bokkies wat hy vanaand weer plat gaan trek
Dan sê hy Springbokkie-bokkie-bokkie spring vir my
Rooibokkie-bokkie sien jy kyk vir my
Staan nader
Dat ek jou in my visier kan kry
Gemsbokkie-bokkie jy's 'n wille trofee
Wildsbokkie-bokkie wil jy biltong gee
Staan nader
Ek kalibreer my geweer
Dit was die goeie ou dae boeta, glo vir my
Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
Maar soos elke aand val oom Frikkie alleen terug huis toe
Na sy honne kind en sy novilon kombuis toe
En daar sit hy en wonder
Hoe't hy dit opgevoeter om so sonder kind of kraai te wees
Maar boeta
Onthou net een ding
Probeer
Bly die beste geweer, jy weet
Dan sê hy Springbokkie-bokkie-bokkie spring vir my
Rooibokkie-bokkie sien jy kyk vir my
Staan nader
Dat ek jou in my visier kan kry
Gemsbokkie-bokkie jy's 'n wille trofee
Wildsbokkie-bokkie wil jy biltong gee
Staan nader
Ek kalibreer my geweer
Dit was die goeie ou dae boeta, glo vir my
Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
Dit was die goeie ou dae boeta, glo vir my
Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe
Soos hy vertel hoe gejag het in die goeie ou dae
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly