Lyrics

Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou
Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou
Hier lê die pad
Die pad na 'n vrou se hart
Dis 'n pad wat jy loop
'n Pad vol van hoop
Sonder water of brood
Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou
Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou
En ek bring 'n ring
'n Ring net vir jou, my ding
Diamante en goud
Peper en sout
Ja, saam word ons oud
Hier in my hand
Skei ek pêrels van see en van sand
Diamante en goud
Peper en sout
Ja, saam word ons oud
Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou
Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou
Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou
Ek bring diamante vir jou
Ek sal altyd aan ons liefde vashou
En as jy wonder hoe ek voel
Dan bring ek diamante vir jou
Ek bring diamante vir jou
Written by: Gerhard Steyn
instagramSharePathic_arrow_out