Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Opperman
Armand Opperman
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Byron Kuntz
Byron Kuntz
Producer

Lyrics

Dink aan my
En ek sal jou daar kry
Tussen die berge
Kom ek met my wit perd aan
Dink aan my
En ek sal jou daar kry
In 'n droom wêreld kom ek
Om jou te haal
Kom nou baby kom dans saam met my
Vergete is vergete en gister is verby
Kom en dans
Kom dans met my
Laat jou voete die praat werk doen
Ek gee nie eintlik om hoe jy dit doen nie
Solank jy net dans
Dans met my
En laat die ritme jou vat
Tot op die hoogste berg
In die land
En as jy daar kom
Dink aan my
Oh-oh, dink aan my
Dink aan my
Oh-oh, dink aan my
Dink aan my
En ek sal jou daar kry
Daar waar die voëls
Hoër as die wolke sweef
Dink aan my
En ek sal jou daar kry
Met 'n spoed kom ek
Met my wit perd verby
Kom nou baby kom dans saam met my
Vergete is vergete en gister is verby
Kom en dans
Kom dans met my
Laat jou voete die praat werk doen
Ek gee nie eintlik om hoe jy dit doen nie
Solank jy net dans
Dans met my
En laat die ritme jou vat
Tot op die hoogste berg
In die land
En as jy daar kom
Dink aan my
Oh-oh, dink aan my
Dink aan my
Oh-oh, dink aan my
Dink aan my
Written by: Armand Opperman
instagramSharePathic_arrow_out