Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Lead Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Songwriter
Danny Smoke
Danny Smoke
Arranger
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Producer

Lyrics

Is jy hier, as jy voor my staan en vir my kyk?
Is jy hier, as jy voor my staan en deur my kyk?
Is jy hier, as jy voor my staan en ver weg lyk?
Is jy hier?
In die hier en nou was jy nog altyd vuur?
In die vlamme van my hart
In die fakkels van my nag
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat
Is jy hier as jy voor my staan, maar nie in gees?
Is jy hier, of moet jy êrens anders wees?
Is jy hier, moet ek nog jou oë leer lees?
Is jy hier?
In die hier-en-nou was jy nog altyd vuur?
In die vlamme van my hart
In die fakkels van my nag
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat
Is jy hier, is jy daar waar ek jou wil hê?
Waar die sterre op die aarde lê
Is jy hier?
My liefste, is jy hier?
Sien ek jou, of dit wat jy wil hê ek moet?
Sien ek my in jou oë maar steeds op soek?
Net 'n traan, 'n hemeliggaam maar 'n boek toegeslaan
Soos die wolke wat kom dans hier voor die maan
In die vlamme van my hart
In die fakkels van my nag
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat
In die hier en nou was jy nog altyd vuur?
In die vlamme van my hart
In die fakkels van my nag
Is jy die meteoriet wat oor Pretoria spat
Is jy hier?
Is jy hier?
Is jy hier?
Is jy hier?
Is jy hier?
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out