Featured In
Top Songs By Juanita du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
R. Claasse
Songwriter
Lyrics
Die tyd gaan verby, maar ek hou drome vas in my arms
Al gaan deure toe, breek die son hulle oop saam met jou
En na soveel jare skyn die son nog in my
So baie van dit was die tye van net ek en jy gewees
En dankie vir jou liefde
Op vlerke van wat ek onthou
Ek sing my goue woorde
Net vir liefde en vir jou
Ek hou dit in my hart vas
In elke hartklop wat ek voel
Daar is niks anders om te sê en ek wil niks anders hê
Dankie vir jou liefde
Alles wat ek wou gehad het, het ek in my lewe
In my, 'n rede om meer van my woorde te gee
In lig en in donker, het die son my gevind
In my die blydskap en dit wat ek glo in die oë van 'n kind
En dankie vir jou liefde
Op vlerke van wat ek onthou
Ek sing my goue woorde
Net vir liefde en vir jou
Ek hou dit in my hart vas
In elke hartklop wat ek voel
Daar is niks anders om te sê en ek wil niks anders hê
Dankie vir jou liefde
Ek kan die gees in my voel
Dis hoe ek my woorde bedoel
En dankie vir jou liefde
Op vlerke van wat ek onthou
Ek sing my goue woorde
Net vir liefde en vir jou
Ek hou dit in my hart vas
In elke hartklop wat ek voel
Daar is niks anders om te sê en ek wil niks anders hê
Dankie vir jou liefde
Dankie vir jou liefde
Written by: R. Claasse