Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andriëtte
Andriëtte
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer

Lyrics

Soos reën bring jy die goeie tyding
Dit wat geen woorde kan verduidelik
Dit wys hoe goed jou hart vir my is
Dat dit net jy is wie ek wil hê
Die son, die maan, die hele aarde
Dit het nie eers dieselfde waarde
Nie eens die musikant se snare
Beskryf die ware perfeksie van jou
Jy vat my hoër, vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek's nie bang nie, want jy's aan my sy

Ek's nie bang nie, want jy's staan vir ewig aan my sy
Die oseaan se grootste diepte
Nie groot genoeg vir al my liefde
En niks sal dit ooit kan vernietig
Bedoel dit regtig, beloof dit aan jou
Jy vat my hoër, vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek's nie bang nie, want jy's aan my sy
Jy vat my hoër, vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek's nie bang nie, want jy's staan vir ewig aan my sy
En ek wil nêrens anders wees
Ja, al jou woorde wil ek eerste hoor
Sal jy jou arms om my vou
En my altyd by jou hou
Ek wil nog hoër gaan saam met jou
Jy vat my hoër, vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek's nie bang nie, want jy's aan my sy
Jy vat my hoër, vat my op na die heel hoogste berge
Met jou vlerke
En dan sit jy my weer op die hoogste punt neer
Ek's nie bang nie, want jy's staan vir ewig aan my sy
Aan my sy
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out