Top Songs By Steve Hofmeyr
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Duet Vocals
Touch of Class
Duet Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Bass
Deon Van Der Merwe
Guitar
Deveroux van der Hoven Oosthuizen
Strings
Dusty Dixon
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Deon Van Der Merwe
Producer
Lyrics
Al sien jy nie die tuine en die treine
Of die stad van Jakaranda soos hy was
Die bitter mooi van Hatfield Square wat wemel
Soos die mense samesyn tot laat in die nag
En al ken jy nie 'n wêreld waar
Die mense op wil staan
Glo ek jy sal eendag kan
En ek sal jou beskerm as jy bang raak
En die stemme in die donker vir jou stil maak
Maar die vlamme van die brand sal jou nie aanraak
Want elke pa se hart, geskryf in wit en swart
Al hoor jy nie 'n stem vol hoop en leiding
En al sien jy nie 'n voorbeeld wat volg
Nie 'n nuusberig oor damme wat oorloop
Of 'n volk wat vir sy medemens wil sorg
En al sien jy nie 'n wêreld waar
Die slegte goed vergaan
Glo ek jy sal eendag kan
En ek sal jou beskerm as jy bang raak
En die stemme in die donker vir jou stil maak
Maar die vlamme van die brand sal jou nie aanraak
Want elke pa se hart, geskryf in wit en swart
Weet jy hoe ek bid vir jou en huil vir jou, my kind?
Wêreld wat ons eens geken het, weggewaai deur winde van verandering
Die winde wat die brande bring
Jou stem sal eendag saam kan sing
En ek sal jou beskerm as jy bang raak
En die stemme in die donker vir jou stil maak
Maar die vlamme van die brand sal jou nie aanraak
Want elke pa se hart, geskryf in wit en swart
En ek sal jou beskerm as jy bang raak
En die stemme in die donker vir jou stil maak
Maar die vlamme van die brand sal jou nie aanraak
Want elke pa se hart, geskryf in wit en swart
Geskryf in wit en swart
Written by: Johan Oberholzer